Skillieland Kleuterskool

Skillieland Kleuterskool 'n Christelike kleuterskool wat daarna streef om elke maatjie se volle potensiaal op 'n prettige wyse te help ontwikkel.

07/09/2026

Ouers/Vriende en Familie, altyd pret saam hulle💃🕺

27/08/2026
27/08/2026

Poppekas om van Jesus te leer💫🙏💫

🎓🌟 Baie geluk aan ons pragtige VKO-Dames met julle graduering! 🌟🎓Ons is ongelooflik trots op julle en hierdie besondere ...
27/08/2026

🎓🌟 Baie geluk aan ons pragtige VKO-Dames met julle graduering! 🌟🎓

Ons is ongelooflik trots op julle en hierdie besondere mylpaal wat julle bereik het. Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met groot drome, nuwe geleenthede en baie sukses. 💚🖤

Ons wens julle alles van die mooiste toe vir die pad vorentoe. Hou aan glo, droom groot en skyn helder! ✨

Ons is trots om jul deel van ons span te hê.

Op Saterdag, 25 Julie, het Cubs Karate van Velddrif hulle heel eerste Winter Warriors kompetisie gehou. Dojo's van Lange...
28/07/2026

Op Saterdag, 25 Julie, het Cubs Karate van Velddrif hulle heel eerste Winter Warriors kompetisie gehou. Dojo's van Langebaan en Piketberg het ook die geleentheid bygewoon.

Die doel van die kompetisie was om die Dojo Kun ook onder hierdie omstandighede uit te leef:
Seek perfection of character
Be faithful
Endeavor
Respect others
Refrain from violent behavior

Ons kyk met dankbaarheid terug na 'n baie suksesvolle dag.

Foto: Die medaljewenners van Cubs Karate saam met Lehan Brand Sensei.

Ons is so trots op elke Skillieland Kleuterskool maatjie😀

15/07/2026

Vakansiepret by Skillieland🥳

15/07/2026

Vakansiepret by Skillieland 💫👌

23/06/2026

🌧️🤎 Modderpret in die winter! 🤎🌧️

Wie sê winter beteken jy moet binnenshuis bly?

By ons skool glo ons dat kinders die wêreld met hulle hande, voete en verbeelding ontdek! 🥰

Vandag het ons heerlik in die modder gespeel, gelag, gebou en ontdek.

Ja, die klere word vuil, maar die herinneringe en leerervarings is onskatbaar! ❤️

"Die mooiste kinderdae is dié waar daar gelag, ontdek en soms 'n bietjie modder was." 🤎

Swem is meer as net pret – dit is ’n lewensvaardigheid wat elke kind behoort te leer! ✅ Waterveiligheid – Kinders leer h...
23/06/2026

Swem is meer as net pret – dit is ’n lewensvaardigheid wat elke kind behoort te leer!

✅ Waterveiligheid – Kinders leer hoe om veilig in en om water op te tree, wat die risiko van verdrinking verminder.

✅ Bou selfvertroue – Elke nuwe vaardigheid wat bemeester word, gee kinders meer selfvertroue en onafhanklikheid.

✅ Ontwikkel motoriese vaardighede – Swem verbeter balans, koördinasie, spierkrag en liggaamsbeheer.

✅ Gesonde leefstyl – Dit is uitstekende oefening wat die hart, longe en algemene fiksheid bevorder.

✅ Pret en sosiale ontwikkeling – Kinders maak nuwe maats, leer om instruksies te volg en geniet aktiewe speeltyd.

Learn to swim with Liza in Dwarskersbos.😀

Skillieland Kleuterskool Atletiek😎
30/03/2026

Skillieland Kleuterskool Atletiek😎

Address

Smitlaan 36
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skillieland Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Skillieland Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category