Hoërskool Velddrif

Hoërskool Velddrif Hoërskool Velddrif is 'n Afrikaans gekombineerde hoër- en laerskool met 'n leerdertal van ongeveer 380.

Dit is geleë op die dorp Velddrif, ongeveer 140 km noord van Kaapstad, waar die Bergrivier in die Atlantiese Oseaan uitmond

Gr 7 leerders hou Loopbaan rolspel. Ons Gr 7 leerders was vandag geklee in hul toekomstige beroep.
10/09/2026

Gr 7 leerders hou Loopbaan rolspel.

Ons Gr 7 leerders was vandag geklee in hul toekomstige beroep.

10/09/2026

Ons leerders is deel van veldtog.

10/09/2026
09/09/2026

Lees is pret. Op die 2de dag van Boekweek het ons verskillende stories gelees en gewys dat dit pret kan wees.

09/09/2026

Ons VRL leerders het die onderwysers terug in tyd geneem. Elke groei het 'n storie.

09/09/2026

Ons leerders kon vandag hul kreatiwiteit bewys deur die klas se deur te versier.

09/09/2026

Hierdie week is Boekweek. Ons leerders moes op dag 1 vir Wally vind het. Hier is 'n kykie na die dag se gebeure .

Ondersteun ons skool se jaarlikse Golfdag. ⛳ Groot pryse kan gewen word. Kontak die skool vir besonderhede
07/09/2026

Ondersteun ons skool se jaarlikse Golfdag. ⛳
Groot pryse kan gewen word. Kontak die skool vir besonderhede

Ons vier vandag Juffrou Oosthuizen se verjaarsdag. Ons bid haar seëning toe vir die nuwe lewensjaar. Lekker verjaar Juff...
07/09/2026

Ons vier vandag Juffrou Oosthuizen se verjaarsdag. Ons bid haar seëning toe vir die nuwe lewensjaar.

Lekker verjaar Juffrou

03/09/2026

Gr 7 Markdag 🎉

Address

5 Lelie Street
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27227830028

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Velddrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Velddrif:

Shortcuts

Share

Category