Môrester Akademie

Môrester Akademie School

🎓✨ Totsiens, Klas van 2026!Verlede Vrydag het ons afskeid geneem van ’n baie spesiale groep Graad 12’s. 🤍 ’n Dag gereël ...
27/08/2026

🎓✨ Totsiens, Klas van 2026!

Verlede Vrydag het ons afskeid geneem van ’n baie spesiale groep Graad 12’s. 🤍 ’n Dag gereël deur die Graad 11’s om vir julle te wys hoe spesiaal julle vir ons skool is.

Nou lê die rekord- en eindeksamen voor. 📚💪 Baie sterkte met die laaste tree julle kan dit doen! Onthou, elke oomblik van harde werk het julle tot hier gebring. ✨

Mag julle die eksamen met selfvertroue aanpak en alles gee wat julle het. Ons glo in julle en wens julle net die beste toe vir die pad vorentoe! ❤️🎓

Gaan maak ons trots! ❤️

28/07/2026

Leerders van Môrester Akademie:

Was jy dalk onlangs op 'n skool-uitstappie of het jy aan 'n buitemuurse aktiwiteit deelgeneem (bv. sport, eisteddfods, ens.)?

Stuur gerus jou foto's en meer inligting vir ons op Facebook Messenger.

Wees trots en help ons spog 😉🏆

Die fees was groot pret!
25/07/2026

Die fees was groot pret!

Fees gees week Dag 2: Funky!!
23/07/2026

Fees gees week Dag 2: Funky!!

Fees gees week Dag 1: Jou droom/toekomstige beroep
22/07/2026

Fees gees week Dag 1: Jou droom/toekomstige beroep

14/07/2026
Le Roux van Schalwyk het vrydag ons besoek om ons van sy pad met Jesus te vertel🙏✝️
09/06/2026

Le Roux van Schalwyk het vrydag ons besoek om ons van sy pad met Jesus te vertel🙏✝️

Twee van Môrester se leerders het deelgeneem aan 'n Public Speaking Competition by Lutzville Hoërskool.Baie geluk aan Ka...
20/05/2026

Twee van Môrester se leerders het deelgeneem aan 'n Public Speaking Competition by Lutzville Hoërskool.
Baie geluk aan Kamva en Dané, julle het albei baie mooi gepraat. Baie geluk Dané met derde plek! 🏆 Julle is albei sterre! ✨️✨️

Verlede Vrydag het die leerders koekies vir hul moeders versier 🍪💐Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas van ...
11/05/2026

Verlede Vrydag het die leerders koekies vir hul moeders versier 🍪💐
Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas van Môrester! 💖

Address

Troe-Troe Street
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Monday 07:15 - 13:45
Tuesday 07:15 - 13:45
Wednesday 07:15 - 13:45
Thursday 07:15 - 13:45
Friday 07:15 - 13:45

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Môrester Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Môrester Akademie:

Shortcuts

Share

Category