07/09/2026
Baie geluk aan ons o/11 Dogterspan wat aan die Wes-Kaap Topskole Skaak in Wellington deelgeneem het.
Jul fokus, strategie en spanwerk het ons trots gemaak.
Welgedaan!!๐ฅ
Baie geluk ook aan Beyonce Skippers wat 'n bordprys ontvang het vir uitstekende spel getoon op bord 6โ๏ธ๐
Baie geluk ook aan die ander 2 spanne wat op Provinsiale vlak deelgeneem het. Ons is trots op jul almal.๐ฅณโ๏ธ