02/10/2023
Spesiale verwelkoming aan ons nuwe kollegas by Badisa Matzi-Care 🙂
Elzadia Aspeling en Cecile Peterson.
Ons is bevoorreg om julle twee hier te hĂŞ by die Badisa Span. Hoop dat julle baie gelukkig sal wees by Badisa en ook 'n positiewe bydrae lewer aan die Gemeenskap.
Hartlik Welkom hier by ons.