30/08/2025
...we visited my backyard for a garden inspiration, did a study with fruit, colorfull portrait study and a charcoal portrait of Einstein.ππππ³π§βοΈπ
Private qualified art teacher, proudly sharing her business by showing paintings and pupils' progress and art works.
30/08/2025
...we visited my backyard for a garden inspiration, did a study with fruit, colorfull portrait study and a charcoal portrait of Einstein.ππππ³π§βοΈπ
30/08/2025
Stillewe en sonsondergange was twee groepsprojekte wat my laerskool kroos aangedurf het. Elkeen uniek, sonder vergelyk, leer hulle van 'blending', deurskyn glas, g***s, silhouette, illusie van vorm onder lap, herhaling van kleur...π·π ππ¨π
30/08/2025
As ek na die tieners en hulle werke kyk, besef ek net weereens...tyd staan nie stil nie...nou is meeste van hierdie lieflike klompie al studente, werkend of verloof...deel van die volwasse samelewing... en ek hoop dat die tydjie in my ateljee n bietjie kon bydra tot die vorming van hierdie volgende fase πππ°π
30/08/2025
More 2023 morning class images...a picture is worth a thousand words...hierdie werke was vir iemand, deur iemand geskep vir n sekere rede. Dit was nie net lesse en leerprosesse nie. Elke merk en kleur het gebou, aan selfvertroue, met verwagting, onsekerheid, toeverf, oordoen en trots...ππ
30/08/2025
Kyk ek na die gebeure in die oggendklas fotos...onthou ek die geselsies, ruik die verf en koffiegeure wat meng...elke kwashaal en potloodstreep, uniek oppad na n eindproduk.βοΈπΌπ
30/08/2025
The creation never stopped in our studio...only the teachers posts.ππ¨ but here we go again.π Still loving what I do. Scrolling through my photos from 2023 I am so impressed by this productive year.
12/09/2023
Kwartaal 1 se Laerskool groepies het begin met my Spekboom as tema...nie net eetbaar en suurstof-gewend nie, maar ook inspirerend!πͺ΄πβοΈons werk aan silider en keΓ«lvorms, EN die agtergrond het ruimte vir eie interpretasie.π‘ππ¨
08/09/2023
In the first term of 2023, life happend π₯ but creation in the art class went on π±ππ¨ so thankful for being blessed with a Studio that proves to be healing and therapeutic for the teacher, while teaching my pupils. πΌππ This is my evening class, going through creative challenges...and finding success at the end.ππ
Kyk net die Portrette met die klem op gesigsuitdrukkings !πππ€ͺπ€©gr1 tot gr5
Elke kunsateljee is verskillend, want kunsdosente het hulle eie denkwyse, styl en unieke manier van les aanbied. Wat my laat glimlag is wanneer ek na die resultate kyk van hierdie oulike laerskool leerders.π Geen 2 werke is dieselfde nie, al het almal dieselfde opdrag, want geen 2 skeppertjies is dieselfde nie.π§©π Hul werk teen verskillende tempo's, vanuit verskillende ouderdomme, persoonlikhede en agtergronde. My doel is om hierdie klasse, met minimale druk te laat vloei, in selfontdekking en selfontwikkeling. Ek wil my studentjies nie net in skildertegniek en produksie lei nie, maar ook tot emosionele groei terwyl hulle in my klas, tyd spandeer. π¨πΌοΈ
28/07/2022
...π«π En dis hoogtyd dat die vrugte van ons kreatiewe arbeid weer kans kry om 'gepubliseer' te word ππ Deur herfs en koue winter-aande het hierdie dames bly skilder, kuier en ontwikkelπβοΈπ¨ In so Ε ateljee vind ons o.a: produseerders, 'prokrastineerders' en 'eksperimenteerders' ποΈπ€© Hier ontwikkel tegniek en styl, ontlaai ons die week se werks-druk, vind ons balans en kry ons moed vir volgende uitdagings.πͺπ§©πΌοΈ
| Monday | 15:00 - 17:00 |
| Tuesday | 10:00 - 17:00 |
| Wednesday | 18:00 - 17:00 |
| Thursday | 14:30 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 00:00 |