KOMMA, Opvoedkundige produkte

KOMMA, Opvoedkundige produkte • Hulp met eksamen leerwerk en opstel van studierooster
• Leerstyl ontleding en toepassing
• Gr. R – Gr. 12 leerders, volwassenes ook welkom. Vriendelike groete.

Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer. Ons bied ook vakgeorienteerde ekstra klasse aan vir leerders wat sukkel met Wiskunde, Afrikaans, Engels en nog vele meer. Oop Maandae tot Vrydae
Adres: Vaal Triangle Academy (105 Bernard Price str.) OPSIE 1: Een sessie per week = R360 per maand (R90 per sessie)
OPSIE 2: Twee sessies per week = R640 per maand (R80 per sessie)
Sessies is 45min lank met ’n maksimum van twee leerders per sessie. Huidiglik is alle sessies slegs een leerder per les. Leeslesse is maandeliks voorafbetaalbaar in kontant of via elektroniese oorbetaling. Indien ‘n leerder drie of meer lesse gemis het sonder om verskoning te maak, word dit aanvaar dat die leerder nie meer deel is van die leersentrum nie en sal daar ‘n ander leerder in sy/haar tydgleuf ingedeel word. Ingesluit in die program:
• Hulp met eksamen leerwerk
• Opstel van studierooster tydens eksamens
• Leerstyl ontleding en toepassing
• Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk
• Stres handtering tydens eksamens

Indien daar enige vrae of onduidelikheid is, kontak my gerus. Ons sien uit om saam met u en u kind 'n pad te stap. Anita Vosser
Eienaar: KOMMA, leer-en-leessentrum
076 093 2728

31/03/2020
Collectable toys
05/09/2019

Collectable toys

3D Puzzles
05/09/2019

3D Puzzles

14/03/2018
26/11/2017

ตัดแปะ Cut and paste
กิจกรรมตัดภาพแล้วนำมาประกอบให้ถูกต้องค่ะ
Credit: http://activitea.es/actividades-imprimibles/aprender-las-formas/
----------------
To see all pictures in this album, please click the link below.
ดูทั้ง album ได้ที่ลิงค์ด้านล่างนี้ค่ะ
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.1259676430737952.1073742237.707980465907554&type=1&l=880e7de49d
----------------

26/11/2017

Hier is van ons gunsteling-webwerwe waar jy gratis template kan aflaai vir enige iets van partytjie-uitnodigings tot plakboekontwerpe en kosetikette. Ons is seker jy sal ook dol daaroor wees!

Address

Vanderbijlpark

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KOMMA, Opvoedkundige produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to KOMMA, Opvoedkundige produkte:

Shortcuts

Share