Kiddies Paradise

Kiddies Paradise

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kiddies Paradise, Day Care, Ramsbottom 95, Vanderbijlpark.

10/03/2019

Hi almal!! Besoek gerus ons nuwe page by kiddies paradise kleuterskool/ pre school of kiddies paradise ouers/ parents mooi week vir almal!!!

25/12/2018

Geseënde Kersfees aan elke mamma,pappa,kindjie,ouma,oupa en ook vriende en familie wat deel is of was van ons pragtige en vredevolle skooltjie! Ook aan ons kosbare personeel..... Ons gebed is dat waar ons Jesus se geboorte herdenk,elkeen van julle ons Hemelse Vader se liefde vir elkeen van julle opnuut sal ervaar. Mag Sy vrede,liefde ,blydskap en genade met elkeen van julle wees,geniet elke kosbare oomblik saam met geliefdes gedurende die feesseisoen ! Baie Liefde Danie en Sonet xx

25/12/2018
Photos from Kiddies Paradise's post 13/10/2018

Mag elkeen van ons kosbare ouers,kindertjies,families en vriende 'n heerlike en geseënde naweek hê! Geniet kosbare tyd saam kiddies en geliefdes....

13/10/2018

Vir my kosbare span!! Julle is onvervangbaar dankie vir all julle harde werk eerlikheid en opregte liefde vir ons !kindertjies Lief vir elkeen van julle # #

Photos from Kiddies Paradise's post 13/10/2018

Pret in vissie klas bak en brou seelewe # #

10/10/2018

Baie baie dankie aan Jaylee Bender se awesome oupa end ouma vir ons pragtige swaai ons waardeer dit uit ons harte # #

Photos from Kiddies Paradise's post 10/10/2018

Aan my awesome juffrouens!! Die beste,eerlikste en opregste spannetjie in die hele wye wêreld! Julle is kiddies se hartklop # # # # #

Photos from Kiddies Paradise's post 10/10/2018
Photos from Kiddies Paradise's post 10/10/2018

Vol glimlaggies xx

Photos from Kiddies Paradise's post 10/10/2018

Bondeltjies energie!

Photos from Kiddies Paradise's post 10/10/2018

Nog speel,speel en speel ...

Want your school to be the top-listed School/college in Vanderbijlpark?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Ramsbottom 95
Vanderbijlpark
1911