15/01/2026
Zamar Musieklesse is ook ń tak van Kleuterklassiek! Nou in Vanderbijlpark.🎶
Musieklesse vir klein tot groot! Vanderbijlpark en omliggende dorpe.
15/01/2026
Zamar Musieklesse is ook ń tak van Kleuterklassiek! Nou in Vanderbijlpark.🎶
06/01/2026
Musieklesse vir klein tot groot! Nou in Vanderbijlpark en omliggende area.
🎶Ontdek en ontwikkel jou musikale talent en passie.🎶
Beperkte openinge: Skryf nou in om teleurstelling te vermy.
Inskrywingsvorm: https://forms.gle/6nA9JJCzNBoYzMqf9
Take notice:
Zamar Musieklesse is moving to Vanderbijlpark and surrounding areas.🎶🎵
06/01/2026
Zamar Musieklesse is ook ʼn tak van Kleuterklassiek! - ʼn Musiekblootstellings Kurrikulum vir 4 tot 6 jariges.
Oe, dis lekker om musiek, mekaar, en die lewe te geniet!
02/01/2026
🎶2025 Jaareindfunksie en mini-konsert.🎤🎸🎹
Elke musiekleerder het die geleentheid gehad om ʼn smaakie, van wat hul deur die jaar geleer het, te deel met vriende en familie. Elkeen se sang, klavier- en kitaarspel het bywoners bekoor.
Hierdie juffrou is super-duper trots op al my musiekleerders! Dit was ʼn voorreg om ʼn aandeel tot elkeen se musiekale groei te kon hê.
21/11/2024
Moet nie dat jou kleuter uitmis op hierdie wonderlike geleentheid nie!
Gaan besoek gerus die webtuiste vir verdere informasie en kostes.
Kontak ons met enige vra.
GRAAFF-REINET Ads, Buy & Sell - Eastern Cape
Graaff-Reinet Adverteer / Advertise
Graaff Reinet Classifieds
Graaff-Reinet Marketplace
Weppie Preppie
Union Pre-School
Cradock soekhoek
Cradock soekhoek
Cradock Preparatory School
Fanie Theron Pre Primary
Krabbel En Klouter Speelgroep
Middelburg Eastern Cape
middelburg eastern cape adverteer gratis
Karel Theron Primêre Skool/Primary School
20/09/2024
✨ MEET THE TEACHER! ✨
Meet Anesca Kriel , a passionate music teacher whose journey in the arts began at just six years old. Starting with music exposure lessons, she briefly played the recorder before dedicating herself to the piano, achieving a Unisa Grade 7 practical level. 🎹
Anesca se musiek agtergrond sluit ook in dat sy in die skoolkore, verskeie sanggroepe, en die skool se 'band' gesing het. 🎤
She was awarded the trophy for the most versatile learner in the cultural sphere three years running. 🏆
Buiten musiek, het Anesca ’n passie om mense van Jesus te leer, en het al kreatiewe wyse soos musiek, poësie en drama gebruik om die evangelie oor Suid-Afrika en Malaysia te deel. ✝️📜
Her goal is to instill a love for music and the arts in her students, encouraging them to explore their creativity and talents.✨
09/09/2024
Gee vir jou kleuter die geleentheid om musiekblootstelling te kry!
Kontak ons gerus vir verdere inligting.
09/09/2024
Musieklesse vir almal!
Kontak my gerus.
Middelburg, Oos-Kaap, en omliggende dorpe.