Pika-Nini Kleuterskool Vanderbijlpark

Pika-Nini Kleuterskool Vanderbijlpark Pika-Nini Kleuterskool is ‘n Christelike dagsorg waar kinders leer deur te speel en altyd gelukkig is Alle etes en drinkgoed is ingesluit.

Pika-Nini Kleuterskool is 'n dagsorg-fasiliteit met Christelike waardes wat daarna streef om kinders op alle vlakke te ontwikkel. Ons glo in leer deur middel van spel, sodat elke kind sy of haar volle potensiaal kan bereik. Ons volg die Mollie Muis kurrikulum, ons eie kinderkinetika-program, en spog met oulike juffrouens en die geleentheid om aan talle buitemuurse aktiwiteite ook deel te neem. By Pika-Nini kan jy gerus wees dat jou kleinding op ʼn prettige wyse liggaamlik, geestelik en emosioneel sal ontwikkel.

Het jy geweet?Ons vat kinders vanaf 3 maande tot en met 5 jaar (Graad RR). Ons het ook 'n naskool vir Laerskool leerders...
28/07/2026

Het jy geweet?

Ons vat kinders vanaf 3 maande tot en met 5 jaar (Graad RR). Ons het ook 'n naskool vir Laerskool leerders by Pika-Nini.

Kom loer gerus in.

🐝Het jy geweet?🐝As 'n by 'n wonderlike plek met baie stuifmeel en nektar kry, doen sy 'n spesiale "waggeldans" in die ko...
01/07/2026

🐝Het jy geweet?🐝

As 'n by 'n wonderlike plek met baie stuifmeel en nektar kry, doen sy 'n spesiale "waggeldans" in die korf om vir die ander bye te wys presies waar om te vlieg.

Vandag het ons vir ons vakansieprogram die belangrikheid van heuningbye geleer.... en hoe lekker is dit nie om soos ʼn bytjie aan te trek nie.

'n Vader van ʼn kind wat reg doen, voel baie gelukkig. ʼn Wyse seun verskaf sy vader groot vreugde.-Spreuke 23:24 Aan al d...
21/06/2026

'n Vader van ʼn kind wat reg doen, voel baie gelukkig. ʼn Wyse seun verskaf sy vader groot vreugde.
-Spreuke 23:24

Aan al die Pa's
'n Pa is God se liefde in aksie.
Hy kyk met sy hart, en voel met sy oë, hy is die bank waar sy kinders hulle bekommernisse en seerkry kan inbetaal.
Hy is die sement wat sy gesin bymekaar hou, sy liefde duur ʼn leeftyd.

Geseënde Vadersdag

Wanneer ons al te lekker werkies het😄
22/05/2026

Wanneer ons al te lekker werkies het😄

Wat is ʼn Ma?ʼn Ma is iemand wat deur God uitgekies is Om ʼn baie spesiale rol op die aarde te kom vul.❤️
10/05/2026

Wat is ʼn Ma?

ʼn Ma is iemand wat deur God uitgekies is
Om ʼn baie spesiale rol op die aarde te kom vul.❤️

Heerlike PJ's en Hot Chocolate dag om die naweek af te skop
30/04/2026

Heerlike PJ's en Hot Chocolate dag om die naweek af te skop

Hier geniet ons dit om lekker te leer en speel.Kry nou jou plekkie
13/04/2026

Hier geniet ons dit om lekker te leer en speel.

Kry nou jou plekkie

Address

Theal Street 29
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27798796515

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pika-Nini Kleuterskool Vanderbijlpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pika-Nini Kleuterskool Vanderbijlpark:

Shortcuts

Share