Vici Math

Vici Math

Share

Professional and affordable quality Mathematics tutoring

27/06/2025

Kwartaal 3 is om die draai. Rapporte is uit en jy begin dalk hiperventileer. Ons kan help! Kontak [email protected] of WhatsApp 0765419443. Professionele onderwysers, passievolle onderrig!

26/05/2025

Daar is hoop voor jou eksamen! Ons het nog beperkte spasies beskikbaar vir een tot een online en groepsklasse. Kontak ons gerus via WhatsApp!

Limited space still available! Online English classes, before your exam. Contact us via WhatsApp!

11/04/2025
11/04/2025

Also jumping on this trend! 🦘🦘

17/02/2025

Thank you Flyerz.co.za for my amazing flyers. Super fast and professional. And affordable 🙌🌟

13/02/2025

Graad 12 Logs! Hier's 'n nie-wiskundige manier om dit beter te verstaan 🪵🪵

10/02/2025

Die NOMMER EEN fout wat ek in die Wiskunde-klas sien🤯!
My leerders ken dit al as die "doodsonde"☠️☠️

(Stel julle belang in meer sulke video's?🫣)

Photos from Vici Math's post 08/01/2025

Ontmoet juffrouens Christelle en Charmone, die Wiskunde en Wetenskap tutors. Ons sien uit om in 2025 'n verskil te maak!

Photos from Vici Math's post 17/12/2024

Some more amazing reviews. We are truly humbled and grateful to be part of your child's journey!

02/12/2024

Dit maak ons harte warm! Baie dankie vir awesome terugvoer dié jaar!

Want your school to be the top-listed School/college in Vanderbijlpark?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


1 Verdi Street
Vanderbijlpark
1911