26/09/2026
VALIA π KRIEKET
Sedibeng Dogters Krieketspan !!!
Baie geluk aan die volgende dogters met hulle insluiting in die Sedibeng Dogters-spanne: ππ»ππ»ππ»
π 0/19 Span:
π Kaylin Cronje
π Jenna Redpath
π Simone Weyers
π 0/16 Span:
π Klara Vallentgoed
π Leane Strydom
Hierdie dogters neem op 3&4 Oktober deel aan die Gauteng Proewe by Steyn City... Ons wens hulle sterkte toe...
Valia is trots op julle.!!! ππ»ππ»ππ»