Die Huiswerk-Sentrum

Die Huiswerk-Sentrum Waar ons huiswerk met lekker-kry klaar -kry

Wonder van Wetenskap! πŸ§ͺ 🦠 πŸ” πŸ₯Ό
01/10/2026

Wonder van Wetenskap! πŸ§ͺ 🦠 πŸ” πŸ₯Ό

Veels geluk Juf Jenny ! πŸ₯³ Dankie dat jy ons kinders en ons skool so lief het. πŸ₯° Mag dit 'n geseΓ«nde jaar wees xxTutor Iv...
28/09/2026

Veels geluk Juf Jenny ! πŸ₯³ Dankie dat jy ons kinders en ons skool so lief het. πŸ₯° Mag dit 'n geseΓ«nde jaar wees xx

Tutor Ivana

Vakansie Dag 1 - Mooiste gesigverf en water-glybaan! 🎨 πŸ–ŒοΈ πŸŒžπŸ’¦πŸ›
28/09/2026

Vakansie Dag 1 - Mooiste gesigverf en water-glybaan! 🎨 πŸ–ŒοΈ πŸŒžπŸ’¦πŸ›

Hiermee deel ons graag ons oulike Kwartaal 3-vakansieprogram! πŸ₯³πŸŒˆMaar kyk net na die BONUS-BEDERF! πŸŽ‰πŸ’›Enige maatjies, nigg...
11/09/2026

Hiermee deel ons graag ons oulike Kwartaal 3-vakansieprogram! πŸ₯³πŸŒˆ

Maar kyk net na die BONUS-BEDERF! πŸŽ‰πŸ’›

Enige maatjies, niggies of nefies van een van ons sentrummaats is welkom om hierdie vakansie GRATIS by ons te kom kuier! πŸ₯°πŸŽ¨πŸ›

Sien julle dan! πŸ˜ƒ

Liefde,
Die Huiswerksentrum-span ❀️

Ons sien julle amper maats! 😁πŸ₯³ Ons kan nie meer wag nie! ❀Plaasklonkies Kleuterskool
07/09/2026

Ons sien julle amper maats! 😁πŸ₯³ Ons kan nie meer wag nie! ❀

Plaasklonkies Kleuterskool

03/09/2026

🌸 Ons pragtige Lente-tuin! 🌸

Dankie Here, vir kinders so uniek soos elkeen van hierdie pragtige blomme in ons Lentetuin. 🌷

Ons loof U vir elkeen se persoonlikheid, hul unieke talente en die mooi menswees wat hulle elke dag uitleef. 🌼

Dankie dat ons die voorreg het om hulle te sien groei en blom. 🌱🌸

So lief vir ons kinders! πŸ˜πŸ‘€
31/08/2026

So lief vir ons kinders! πŸ˜πŸ‘€

Los die huiswerk in ons hande en geniet kwaliteit-gesinstyd saamβ€οΈπŸ•“
26/08/2026

Los die huiswerk in ons hande en geniet kwaliteit-gesinstyd saamβ€οΈπŸ•“

πŸ€£πŸ˜‚ Ons wonder self! πŸ‘€
18/08/2026

πŸ€£πŸ˜‚ Ons wonder self! πŸ‘€

Address

31 Mansardstr
Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 00:00 - 17:30
Tuesday 00:00 - 17:30
Wednesday 00:00 - 17:30
Thursday 00:00 - 17:30
Friday 00:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Huiswerk-Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Huiswerk-Sentrum:

Shortcuts

Share

Category