Kabouter Kampus Opvoedkundige sentrum

Kabouter Kampus Opvoedkundige sentrum

Share

Kabouter Kampus. Prestige Grondslag-akademie. Uitnemendheid in vroeë kinderontwikkeling. ń Tweede huis vir kleuters 15mde - Gr.R. Ons speel. Ons leer.

Unieke Neuro-ontwikkeling vir n stretk grondslag. Ons floreer❣️🌈

19/08/2026

Baie geluk aan elke liewe Gr.R maatjie se amazingly mooi stalletjie🙌💝🥳 Die hele skool se dag was gevul met super gelukkige gesiggies en ongelooflik baie pret🥳❣️🌈

07/08/2026

Christiaan se maats maak vir hom n gedenktuin🪽
Waar herinneringe wortel skiet en liefde altyd blom 🌈🪽

29/07/2026

Mag jy sag Rus ons kleine Christiaan 🪽 Vandag was n baie diep hartseer dag.
Jou plekkie is leeg maar ons vier jou kort lewe by ons😇
Ons is dankbaar vir jou spontane vreugde en liefde wat jy met ons gedeel het❣️

16/07/2026
25/06/2026

Ons doelwit was om Happy core memories te maak want dit is wat wenners kweek vir die toekoms

“Comparison is the thief of joy — especially in childhood.”
— Theodore Roosevelt

“If a child believes they are only as good as their performance, they will never feel good enough.”

23/06/2026

1000 dankies aan Sneeuwitjie en al die pappa’s wat ons super Hero’s was 🙌 julle was stunning verby❣️

21/06/2026

💜 Kinders met betrokke en ondersteunende pa’s is meer geneig om:

• Selfvertroue en selfbeheersing te ontwikkel
• Hoërisiko-gedrag te kan vermy
• Goed op skool te presteer
• Emosioneel veilig te voel
• Gesonde verhoudings te bou met ander

❣️ ’n Betrokke pa is een van die grootste geskenke wat ’n kind kan beleef.

🌈 Kabouter Kampus ondersteun The Father Effect. 💙👨‍👧‍👦🌱

20/06/2026

Words to live by ❤

Want your school to be the top-listed School/college in Vanderbijlpark?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


3 Brahm Str, SW5 Vanderbijlpark
Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:15
Friday 06:45 - 17:15