Laerskool Kollegepark

Laerskool Kollegepark Laerskool Kollegepark het sy ontstaan in 1977 gehad. Die skool staan jare lank bekend vir sterk Christelike waardes en is Γ± voorloper op alle gebiede.

Lekker verjaar!
03/10/2026

Lekker verjaar!

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸƒ SA-LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE! πŸƒβ€β™€οΈπŸ‡ΏπŸ‡¦Baie sterkte aan Emma de Clercq en Franna van der Westhuizen wat mΓ΄re aan die  SA-L...
02/10/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸƒ SA-LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE! πŸƒβ€β™€οΈπŸ‡ΏπŸ‡¦

Baie sterkte aan Emma de Clercq en Franna van der Westhuizen wat mΓ΄re aan die SA-Landloopkampioenskappe gaan deelneem! πŸ†

Ons is ongelooflik trots op julle! Gee alles, geniet elke tree en weet dat Kollegepark bankvas agter julle staan! β€οΈπŸ’›

Hardloop met hart. Hardloop met trots. 🌟

01/10/2026

πŸ‘€KOEKELOERDAGπŸ‘€

πŸ“… 10 Oktober 2026

πŸ‘€πŸ˜Kom loer gerus in!

22/09/2026

πŸŒˆπŸ”¬ Ons Babbelbytjies het wetenskap laat lééf! πŸ§ͺ✨

Met ’n paar kleurvolle lekkers, ’n bietjie nuuskierigheid en baie opgewondenheid het ons maatjies gesien hoe lekker leer kan wees! 🌈🍬

Daar is gekyk, gewonder, ontdek én natuurlik lekker geëksperimenteer! 🀩

Klein mensies. Groot ontdekkings! πŸ’‘πŸ

✨ GOUD! πŸ†πŸ’›Laerskool Kollegepark se Dansgroep het 17 September by die Vaal Triangle Dance Festival of Performing Arts opg...
19/09/2026

✨ GOUD! πŸ†πŸ’›

Laerskool Kollegepark se Dansgroep het 17 September by die Vaal Triangle Dance Festival of Performing Arts opgetree en ’n welverdiende GOUD ontvang! πŸ’ƒβœ¨

Ons is ongelooflik trots op elke danser! 🌟

.

πŸ† PRAGTIGE PRESTASIE! πŸ“šβœ¨Baie geluk aan Mia van Wyk en Kgabi Maraka wat albei ’n 3de plek behaal het tydens die Distrik s...
18/09/2026

πŸ† PRAGTIGE PRESTASIE! πŸ“šβœ¨

Baie geluk aan Mia van Wyk en Kgabi Maraka wat albei ’n 3de plek behaal het tydens die Distrik se jaarlikse Graad 3 Leesbegrip- en Spellathon-kompetisie! πŸ₯‰πŸ

Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en puik prestasie! πŸ’›

Julle maak Laerskool Kollegepark trots! πŸŒŸπŸ‘

πŸβ€οΈπŸ’› ’n Seisoen om te onthou!Ons eerste krieketspan het gister hulle laaste wedstryd van die seisoen gespeel en die seis...
17/09/2026

πŸβ€οΈπŸ’› ’n Seisoen om te onthou!

Ons eerste krieketspan het gister hulle laaste wedstryd van die seisoen gespeel en die seisoen met ’n welverdiende afsluiting vaarwel toegeroep . πŸπŸ‘

Dankie vir elke wedstryd, elke lopie en elke mooi herinnering!

Ons is trots op julle, manne! πŸ’ͺ

πŸ‘πŸ† LIGAWENNERS 2026! πŸ†πŸ‘Baie geluk aan ons o.11A-hokkiedogters wat as ligawenners gekroon is! πŸ₯‡Ons is ongelooflik trots o...
17/09/2026

πŸ‘πŸ† LIGAWENNERS 2026! πŸ†πŸ‘

Baie geluk aan ons o.11A-hokkiedogters wat as ligawenners gekroon is! πŸ₯‡

Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoΓ«!

Julle maak Kollegepark trots! πŸŒŸπŸ‘

Address

77 General Froneman Street
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Kollegepark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share