21/08/2024
OPDATERING IN PROSES
Ons is baie opgewonde oor veranderinge waarmee ons besig is. Verspreiding van Klankland produkte word egter tydelik gestop.
Die stories, onderwyshandleidings en werkboekies word opdateer en reeks 3 is in wording – dan is Klankland volledig.
Ons sal kommunikeer sodra alles in plek is. Om te verseker ons gee vir u die beste moontlike produk neem egter tyd (meer as wat ons gedink het 😉).