Laerskool Vaalwater

Laerskool Vaalwater Laerskool Vaalwater

03/09/2026
๐ŸŒธ๐Ÿ’— GELUKKIGE SEKRETARESSE DAG! ๐Ÿ’—๐ŸŒธVandag vier ons โ€™n baie spesiale dame wat elke dag met โ€™n glimlag, liefde en toewyding ...
02/09/2026

๐ŸŒธ๐Ÿ’— GELUKKIGE SEKRETARESSE DAG! ๐Ÿ’—๐ŸŒธ
Vandag vier ons โ€™n baie spesiale dame wat elke dag met โ€™n glimlag, liefde en toewyding agter die skerms sorg dat ons skool se wiele glad loop. ๐ŸŒทโœจ
Dankie vir jou harde werk, geduld, vriendelikheid en bereidwilligheid om altyd te help. Jy is โ€™n belangrike deel van ons skoolfamilie en jou bydrae word opreg waardeer. ๐Ÿฅฐ
๐ŸŒŸ Jy maak โ€™n verskil โ€“ elke dag!
๐Ÿ’ Ons is ongelooflik dankbaar vir jou.
โค๏ธ Baie dankie vir alles wat jy doen!
Van ons hele skoolgemeenskap: Jy rock! ๐ŸŽ‰๐Ÿ’–

๐ŸŒธ๐ŸŒผ LENTE HET AANGEKOM BY ONS VOORSKOOL! ๐ŸŒผ๐ŸŒธVandag het ons voorskool behoorlik Lentedag gevier! ๐ŸŒท๐Ÿฆ‹โ˜€๏ธOns maatjies het die d...
01/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒผ LENTE HET AANGEKOM BY ONS VOORSKOOL! ๐ŸŒผ๐ŸŒธ
Vandag het ons voorskool behoorlik Lentedag gevier! ๐ŸŒท๐Ÿฆ‹โ˜€๏ธ
Ons maatjies het die dag geniet met vrolike kleure, pragtige glimlaggies en hope lente-pret! ๐ŸŒˆ๐ŸŒบ Die voorskool was gevul met die mooiste klein blommetjies wat die nuwe seisoen met soveel opgewondenheid verwelkom het. ๐Ÿฅฐ๐ŸŒป
Daar was lag, speel, pret en baie lentegees! ๐Ÿ๐ŸŒธ
Mag hierdie nuwe seisoen vir elkeen van ons โ€™n tyd wees van nuwe groei, nuwe avonture en baie geluk! ๐ŸŒฑ๐Ÿ’›
๐ŸŒท Welkom, Lente! ๐ŸŒท
Ons is so bly jy is hier! ๐Ÿฆ‹๐ŸŒผ
๐ŸŒธ๐ŸŒˆ๐Ÿฆ‹

01/09/2026

Ons Vinkies en Vaaljapies leer lekker!

๐ŸŽ‰๐Ÿ† BAIE GELUK, AJ OELOFSE! ๐Ÿ†๐ŸŽ‰Laerskool Vaalwater is ongelooflik trots op AJ Oelofse, โ€™n oud-leerder van ons skool, met s...
01/09/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ† BAIE GELUK, AJ OELOFSE! ๐Ÿ†๐ŸŽ‰
Laerskool Vaalwater is ongelooflik trots op AJ Oelofse, โ€™n oud-leerder van ons skool, met sy verkiesing as Hoofleier van Hoรซrskool Hans Strijdom vir 2027! ๐Ÿ‘๐Ÿ’™
AJ, ons is besonders trots om te sien hoe jy gegroei het tot die jong man wat jy vandag is. Jou harde werk, leierskap en toewyding het jou tot hierdie besondere prestasie gelei. ๐ŸŒŸ
Ons glo jy gaan hierdie groot verantwoordelikheid met integriteit, passie en trots aanpak en โ€™n uitstekende voorbeeld vir ander wees.
๐Ÿ’™ Van jou Laerskool Vaalwater-familie wens ons jou baie geluk met hierdie besondere eer!
Droom groot, lei met trots en maak โ€™n verskil! โญ
๐ŸŽ“ Hoofleier 2027 โ€“ Hoรซrskool Hans Strijdom
๐Ÿ‘ Ons is trots op jou, AJ! ๐Ÿ‘

๐Ÿ‘ ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—›๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ & ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—ž๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐Ÿ๐Ÿ“… 22 Augustus 2026 | ๐Ÿ“ LENM๐Ÿ‘๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—›๐—ผ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐˜† & ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—–๐—ฟ๐—ถ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐˜ ๐——๐—ฎ๐˜†๐Ÿ ๐Ÿ“… 22 August 2026 | ๐Ÿ“ LENM
31/08/2026

๐Ÿ‘ ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—›๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ & ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—ž๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐Ÿ
๐Ÿ“… 22 Augustus 2026 | ๐Ÿ“ LENM

๐Ÿ‘๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—›๐—ผ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐˜† & ๐— ๐—ถ๐—ป๐—ถ-๐—–๐—ฟ๐—ถ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐˜ ๐——๐—ฎ๐˜†๐Ÿ
๐Ÿ“… 22 August 2026 | ๐Ÿ“ LENM

A Heartfelt Thank You โค๏ธ๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ฆA very special THANK YOU to William Stevenson and Brad Kent for travelling all the way from Ca...
21/08/2026

A Heartfelt Thank You โค๏ธ๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ฆ
A very special THANK YOU to William Stevenson and Brad Kent for travelling all the way from Canada to come and visit us! ๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ
It was an absolute pleasure and privilege to have you with us. Your visit brought so much joy, warmth and excitement, and we truly enjoyed every moment spent together.
Thank you for your generosity and kindness, and especially for the beautiful gifts you brought with you. Your thoughtfulness touched our hearts more than words can express. ๐ŸŽโค๏ธ
We are incredibly grateful that you took the time to visit us and share such a wonderful experience with us. Your kindness will not be forgotten, and we hope that the memories made during your visit will remain special to you, just as they will remain special to us.
Thank you for making your visit so memorable and for making us feel so special.
Until we meet again โ€“ you will always have a special place in our hearts! โค๏ธ
With heartfelt appreciation and love,
Thank you, William & Brad! ๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ

Address

167 Kirkman Street
Vaalwater
0530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vaalwater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Vaalwater:

Shortcuts

Share

Category