PeuterLand KleuterSkool-Amptelik

PeuterLand KleuterSkool-Amptelik �� Welkom by PeuterLand KleuterSkool!

Waar pragtige stories geskep word deur pragtige klein siele met skoon harte en baie energie🤭🤗🥳🤓
� Louisvale Weg | � Publieke ECD-sentrum

Lekker braaivleis more by PeuterLand KleuterSkool. Te LouisvaleWeg. U ondersteuning sal baie waardeer word
23/09/2026

Lekker braaivleis more by PeuterLand KleuterSkool. Te LouisvaleWeg. U ondersteuning sal baie waardeer word

Beroepsdag vir ons Peuters. Ons kinders het hulle baie geniet
11/09/2026

Beroepsdag vir ons Peuters. Ons kinders het hulle baie geniet

Vandag het ons Peuters beroepsdag gehad en ons kan opreg dankie se aan ons plaaslike Kameel polisie stasie, Brandweer an...
11/09/2026

Vandag het ons Peuters beroepsdag gehad en ons kan opreg dankie se aan ons plaaslike Kameel polisie stasie, Brandweer and LouisvaleWeg Kliniek vir die ongelooflike ontvangs van ons klein kinders wat in die begin van hulle drome is. Dankie PeuterLand Praktisyne vir julle uitsteekende samewerking🥰🤗🎈🎉✨️🎖

👯‍♂️💃💫💥Hulle is wel 18 maande tot 5 jaar maar die selfvertroue wat ons deelnemers het sal vir jare van gepraat word. Moe...
24/06/2026

👯‍♂️💃💫💥Hulle is wel 18 maande tot 5 jaar maar die selfvertroue wat ons deelnemers het sal vir jare van gepraat word. Moet nie uitmis om geskiedenis met u eie oe te aanskou nie. Kom een kom almal en kom geniet ons kinders🥰🤴👸

Ons celebrate the mooiheid van Afrika, die uniekheid van ons mense en die blydskap om 'n kind van Afrika te wees
25/05/2026

Ons celebrate the mooiheid van Afrika, die uniekheid van ons mense en die blydskap om 'n kind van Afrika te wees

Alle inligting is op die advertensie. Volg die instruksies op die advertensie..
08/04/2026

Alle inligting is op die advertensie. Volg die instruksies op die advertensie..

20/03/2026

Rekords breuk vandag 17:30

Gemeenskapsklag en BeroepOns is diep bedroef en hartseer oor die lasnag se inbraak by ons ECD-sentrum. Hierdie plek is n...
05/02/2026

Gemeenskapsklag en Beroep

Ons is diep bedroef en hartseer oor die lasnag se inbraak by ons ECD-sentrum. Hierdie plek is nie net ’n gebou nie – dit is ’n veilige hawe waar ons kinders daagliks leer, groei en versorg .Wanneer dit beskadig en geskend word, is dit ons kinders wat die grootste verlies ly.

Ons doen ’n ernstige beroep op die gemeenskap van Louisvale Weg om saam met ons te staan. Laat ons beskerm wat aan ons almal behoort. Ons skole, sentrums en gemeenskapsruimtes is daar vir die toekoms van ons kinders, nie om vernietig te word vir korttermyn-gewin nie.

Ons vra die gemeenskap om waaksaam te wees, verdagte aktiwiteite aan te meld en te help om diegene wat ons plekke beskadig en beroof, aanspreeklik te hou....

😴✨ Pyjamadag Pret! ✨😴By Peuterland kom niemand “netjies” nie,ons dra vandag slaapklere met trots, sien jy!Met bere, dino...
29/08/2025

😴✨ Pyjamadag Pret! ✨😴

By Peuterland kom niemand “netjies” nie,
ons dra vandag slaapklere met trots, sien jy!
Met bere, dinos en pantoffels wat piep,
spring ons, lag ons – en niemand wil slaap nie! 😂🎉

Address

Anemone Single 60
Upington
8800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PeuterLand KleuterSkool-Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PeuterLand KleuterSkool-Amptelik:

Shortcuts

Share

Category