23/04/2024
https://www.facebook.com/profile.php?id=61558451322522&mibextid=ZbWKwL
Goeie dag aan ons Carlton gemeenskap.
Kliek op die link hierbo....dan volg u ons nuwe FB -blad waar ons al die nuutste informasie sal deel.
VISIE
Om ‘n goed gebalanseerde, opgevoede en toegewyde individu te skool wat sy plek in die gemeenskap met onderskeiding sal volstaan.
"Werk Oorwin Alles"
💛💙