SC Kearns Secondary School Spotlight

SC Kearns Secondary School Spotlight Official page of Senior Secondary School S.C. Kearns

13/01/2025
05/12/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Annelize Boessak, Raymon Tieties, Darcko Duplessis, Meah Visagie, Buyiselo Tieteies

05/12/2024

Dringende Kennisgewing

Alle Leeders Gr. 9 - 12

Wat die Aviation Skou gaan bywoon moet mΓ΄reoggend al 07h00 by die skool wees. Baie dankie

S.C. Kearns groete

01/12/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Franz Bonnelz Klaaste, Ashley Springbok, Shonica Brandt, Simon Ndlovu, Willow Willmien, Sussie Love Willie, Heilene Carolissen, Itss Lwande, Freddie Groenewald

01/12/2024

OPENING OF MARKING CENTRES IN THE NORTHERN CAPE πŸ“‘βœ”οΈ

MEC Abraham Vosloo officially opened the National Senior Certificate Examination Marking Centres in the Northern Cape today. The MEC was accompanied by the Director General of Basic Education, Mr Mathanzima Mweli, Acting Head of the Department, Dr. Michelle Ishmail and Senior Managers.

The Northern Cape Department of Education has written a total of 84 different question papers. A total of 179 978 answer scripts need to be marked by 839 Markers, 45 Chief Markers and 45 Internal Moderators at 3 Marking Centres. Administrative duties will also be dealt with by 250 Examination Assistants.

02/10/2024

Baie belangrike Nota: 01/10/2024

Geagte Ouers en Voogde

Dit stem tot ernstige kommer dat so baie matriekleerders op die eerste skooldag van die laaste kwartaal in groot getalle afwesig is.

Daar is slegs 10 dae oor alvorens die Nasionale Senior Sertifikaat - eksamen 'n aanvang sal neem. Leerders verloor kosbare tyd om hul skoolwerk te konsolideer en te hersien.

Ons doen 'n ernstige beroep aan die ouers om asseblief toe te sien dat leerders die skool dadelik moet bywoon, hulle werk hersien en leer om sodoende sukses aan die einde te verseker.

Ons maak staat op u samewerking.

25/06/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Joneir Asher Isaacs, Taai Delie van Rooi

10/05/2023

Belangrike Kennisgewing aan Ouers van SC Kearns.
Die Graad 10 en 9 leerders hervat more oggend hul akademiese program.Dus uiters belangrik dat alle leerders skooltoe sal kom.Alle Graad 10 en 9 leerders meld aan by SC KEARNS.
ALMAL TREE AAN OP DIE SEMENTBLOK BY DIE C BLOK.ALLE LEERDERS GEBRUIK DIE VOORHEK ASB ONS VRA VIR U SAMEWERKING IN DIE VERBAND.KOM ONS VAT HANDE EN BLY BIDDEND VOOR DIE HERE.

07/05/2023

Belangrike Kennisgewing aan Ouers van SC Kearns.
Die Graad 12 en 11 leerders hervat more oggend hul akademiese program.Dus uiters belangrik dat alle leerders skooltoe sal kom.Ons word tydelik gehuisves by Olyvenhoudsdrift PrimΓͺr.Ons gebruik die agterste hek van die skool en beweeg dan tot by die agterste klasse.Die personeel sal julle daar ontvang en rigting aanwys.
Die Graad 9 en 10 bly eers more tuis tot verdere kennisgewing. ONS VRA VIR U SAMEWERKING IN DIE VERBAND.KOM ONS VAT HANDE EN BLY BIDDEND VOOR DIE HERE.

πŸ™πŸ˜‡πŸ™πŸ˜‡πŸ™πŸ˜‡πŸ™
04/05/2023

πŸ™πŸ˜‡πŸ™πŸ˜‡πŸ™πŸ˜‡πŸ™

16/03/2023

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SC Kearns Secondary School Spotlight posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category