05/10/2026
5 Oktober 2026- Teacher appreciation day
πΈπ©·πΈπ©·πΈπ©·πΈπ©·
Ons waardeer elke juffrou wat met soveel liefde en geduld na ons lyfies omsien. Julle harde werk gaan nie ongesiens verby nie.