Hartediefies Dagsorg / Daycare

Hartediefies Dagsorg / Daycare We believe in the holistic development of each child in a safe and loving environment where they will feel cherished.

We have a heart for children and a passion for Jesus. Read more about us on our website: https://hartediefies.co.za/

By Hartediefies vier ons élke dag ons liefde vir mekaar, nie net op Valentynsdag nie! 🩷🤍
04/04/2025

By Hartediefies vier ons élke dag ons liefde vir mekaar, nie net op Valentynsdag nie! 🩷🤍

27/03/2025

By Hartediefies is ons kinders
G E L U K K I G!

15/01/2025

Welkom aan al ons 2025 ouers en kinders! Ons is ongelooflik opgewonde om julle te verwelkom en kan nie wag om saam met julle die opwindende jaar van pret en avontuur aan te pak nie!

14/01/2025


En só word die jaar op 'n hoë noot afgesluit: 'n heerlike somerspartytjie! Mag elkeen 'n geseënde feestyd ervaar!
11/12/2024

En só word die jaar op 'n hoë noot afgesluit: 'n heerlike somerspartytjie! Mag elkeen 'n geseënde feestyd ervaar!

Maandag was fotodag by Hartediefies Dagsorg / Daycare. Baie dankie Danja Ge**er Photography dat jy hierdie gesiggies so ...
29/11/2024

Maandag was fotodag by Hartediefies Dagsorg / Daycare. Baie dankie Danja Ge**er Photography dat jy hierdie gesiggies so mooi vasgevang het!

Vandag het ons heerlik partytjie gehou vir ons boekiehoekie! Wat 'n lekker Vrydag- gevul met pret, lekkernye, sonskyn en...
29/11/2024

Vandag het ons heerlik partytjie gehou vir ons boekiehoekie! Wat 'n lekker Vrydag- gevul met pret, lekkernye, sonskyn en boekies! 📚☀️🩷

❤️Hartediefies 2025❤️
21/11/2024

❤️Hartediefies 2025❤️

23/10/2024
By Hartediefies Dagsorg / Daycare is elke dag 'n geleentheid vir pret, plesier en speel-speel leer!❤️🤍
23/10/2024

By Hartediefies Dagsorg / Daycare is elke dag 'n geleentheid vir pret, plesier en speel-speel leer!❤️🤍

Address

Narvik Street
Uitzicht
7550

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartediefies Dagsorg / Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hartediefies Dagsorg / Daycare:

Shortcuts

Share

Category