Tina Cowley Reading Centre Uitenhage

Tina Cowley Reading Centre Uitenhage

Share

Contact: 0747206840

18/10/2025

Baie trots op ons leerder Atz de Jager wat 10de geëindig het in die nasionale WOW Spelfees!

26/09/2025

Baie dankie ook vir al julle ouers se ondersteuning. Dit bly ‘n voorreg om met al julle pragtige kinders te werk!!!

26/09/2025

Dankie aan hierdie kliente vir julle positiewe terugvoer.

25/06/2025

Congratulations to one of our Tina Cowley STARS, Blake. You won the Spelling Bee Competition during 2024 and again this year. You make us proud😁🙌

23/06/2025

Twee van die drie Tina Cowley leerders wat uitstekend presteer het in die WOW spelfees. Julle maak ons trots😁

14/02/2025

📖 5 Signs That Reading Might Not Come Naturally to Your Child 📖

https://tinacowley.co.za/2025/01/25/2251/

Not every child picks up reading effortlessly, and that’s okay! Recognizing the early signs of reading struggles can make all the difference in supporting their journey. In our latest blog, we highlight five key indicators that your child might need extra help—plus, how you can support them.

Click the link to read more and give your child the confidence to succeed! 🌟📚

26/01/2025

🌟 Uitstekende Terugvoer van ons Uitenhage-sentrum! 🌟

Ons is oorweldig deur die wonderlike terugvoer wat ons van die Uitenhage-sentrum ontvang, en ons moet net nóg ’n keer vir Hanle en haar span 'n groot 👏 gee! Dankie vir al jou harde werk, Hanle – jy maak regtig ’n verskil!

Hier is wat ’n baie gelukkige ouer gedeel het:
"Goeie middag, Hanlé. Dit is met groot hartseer dat ek jou moet laat weet dat my seuntjie nie meer saam met julle gaan wees nie. Ek het vandag net die antwoord gekry vir 'n nuwe werksgeleentheid in Joburg, en ons gaan verhuis. Ek wil ook net hierdie geleentheid vat om dankie te sê vir al die goeie opvoeding wat julle vir hom gegee het. Ek en my vrou is baie dankbaar, want ons kon die verskil in sy skoolwerk sien. Weereens baie dankie namens ek, my vrou en ook my seuntjie. Ek sal definitief die Uitenhage Tina Cowley Reading Centre vir almal aanbeveel, want julle doen regtigwaar ’n uitstekende werk!"

🎉 Hierdie terugvoer vul ons harte met trots! Welgedaan, Uitenhage-sentrum – julle stel nooit teleur nie! 🌈

02/10/2024

Invest in your child’s future! At Tina Cowley Reading Centres we provide an holistic approach to developing your child’s reading and learning abilities. We offer a diverse range of activities and therapies to support and enhance their educational journey. Spaces are limited. Enroll your child today to ensure that they have space in our exciting, fantastic program next year. Contact Hanlé at our Uitenhage branch- cell number: 0747206840

Tina Cowley Reading Centre Uitenhage Contact: 0747206840

Want your school to be the top-listed School/college in Uitenhage?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


19 Piet Retief Street
Uitenhage
6229