13/08/2026
🌟 WOORDE OPEN WÊRELDE – WOW SPELKOMPETISIE 🌟
🏆 KRINGKOMPETISIE 🏆
Op 8 Augustus 2026 het leerders van Uitenhage Primêre Skool met trots aan die WOW Kringkompetisie deelgeneem.
🎉 Baie geluk aan Mia Booysen met haar uitstekende 3de plek in die kompetisie! Ons is ongelooflik trots op jou! 🌟
👏 Baie geluk ook aan al ons ander leerders wat na die volgende rondte vorder. Ons wens julle baie voorspoed en sterkte toe met die volgende uitdaging!
🌷 ’n Spesiale woord van dank aan Mia se mentor-onderwyser, Juffrou George, vir haar harde werk, ondersteuning en deeglike voorbereiding.