Wolkberg Akademie

Wolkberg Akademie ๐—š๐—˜๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ก๐—— ๐—œ๐—ก ๐—š๐—˜๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—™ โ€ข ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—œ ๐——๐—˜๐—จ๐—ฅ ๐—ช๐—”๐—”๐—ฅ๐——๐—˜๐—ฆ โ€ข ๐—š๐—˜๐—ฅ๐—œ๐—š ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ง๐—ข๐—˜๐—ž๐—ข๐— ๐—ฆ Ons skool is amptelik op 15 April 1997 deur ds.

Historiese Agtergrond

Gehoorsaamheid aan die belofte wat ons as ouers by die doopvont afgelรช het, het die hoofrede geword vir die bestaan van Wolkberg Akademie vir CVO. Louis Pienaar geopen met slegs agt leerlinge en staan bekend as Tzaneen Skool vir CVO. Die naam van die skool verander in 2008 na Wolkberg Akademie vir CVO. Ons skool staan hoog aangeskryf by die BCVO as โ€˜n skool wat aktief deelneem aan BCVO-aktiwiteite op alle gebiede en โ€˜n waardevolle, positiewe bydrae lewer tot die beeld en die uitbou van die CVO-skole se ideale. Hierdie skool bewys hom steeds as โ€˜n skool van geleenthede en uitnemendheid op alle lewensterreine en leef ons leuse: Ter wille van ons kinders, voluit.

24/09/2026

๐Ÿง‹โœจ BUBBLE TEA IS HIER! โœจ๐Ÿง‹

Kom maak jou dag โ€™n bietjie soeter, lekkerder en borrelender! ๐Ÿ’•๐Ÿซง

๐ŸŒธ Heerlike geure
๐Ÿซง Fun boba pearls
๐Ÿ’– Kies jou gunsteling!

๐Ÿ“ Kom kuier by ons en kry jou Bubble Tea voordat dit uitverkoop! ๐Ÿ˜๐Ÿง‹

Tag iemand wat โ€™n Bubble Tea nodig het! ๐Ÿ‘€๐Ÿ’•

'N BESONDERSE DAG VIR ONS GRAAD 2โ€™s! Ons Graad 2-leerlinge het vandag ER24 by Mediclinic Tzaneen besoek en daarna by J.J...
11/09/2026

'N BESONDERSE DAG VIR ONS GRAAD 2โ€™s!

Ons Graad 2-leerlinge het vandag ER24 by Mediclinic Tzaneen besoek en daarna by J.J. Britz Orthotics & Prosthetics gaan leer hoe โ€™n prostese aangebring en gebruik word.

Daarna is hulle Spur toe vir โ€™n lekker ete en saamkuier.

Aan die einde van die skooldag het ons hele Wolkberg-familie saam stilgestaan en Samuel en sy gesin in gebed opgedra voor sy hartoperasie wat plaasvind in volgende week.

Liewe Samuel, volgende week stap ons in gebed saam met jou.
Jy is deel van ons Wolkberg-familie en ons dra jou baie naby aan ons harte.
Mag die Here jou styf vashou, jou mamma, pappa en boetie krag en vrede gee, en die dokters se hande lei.
Ons wag vir jou hier by Wolkberg Akademie en sien uit om jou weer tussen jou maatjies te hรช.

โ€œWees nie bevrees nie, want Ek is met jou.โ€ โ€“ Jesaja 41:10

๐Ÿ’ง๐Ÿ”ฌ NWT in aksie!Ons Graad 6-leerlinge het hul eie sandfilters ontwerp en gebou om water te suiwer. Die kreatiewe ontwerp...
10/09/2026

๐Ÿ’ง๐Ÿ”ฌ NWT in aksie!

Ons Graad 6-leerlinge het hul eie sandfilters ontwerp en gebou om water te suiwer. Die kreatiewe ontwerpe het nie net indrukwekkend gelyk nie โ€” dit het ook baie goed gewerk!

Ons is trots op hul vindingrykheid, harde werk en entoesiasme. ๐ŸŒŸ๐Ÿ‘

๐Ÿ’ก๐ŸŽ‰ Ons jong entrepreneurs in aksie!Ons Graad 7-leerlinge het verlede week โ€™n heerlike Entrepreneursdag aangebied. Daar w...
09/09/2026

๐Ÿ’ก๐ŸŽ‰ Ons jong entrepreneurs in aksie!

Ons Graad 7-leerlinge het verlede week โ€™n heerlike Entrepreneursdag aangebied. Daar was kreatiwiteit, harde werk, goeie spanwerk en sommer baie pret!

Ons is baie trots op julle! ๐ŸŒŸ

07/09/2026

Wolkberg Akademie ๐ŸŒท Ons Graad 4โ€“7-leerlinge het Lentedag behoorlik laat blom met kleur, pret en mooi herinneringe! ๐ŸŒˆ๐ŸŒธ

07/09/2026

Wolkberg Akademie ๐ŸŒธ Ons jonger leerlinge het Lentedag met kleur, vreugde en groot glimlagte gevier! ๐ŸŒผ๐Ÿฆ‹

๐ŸŒธ Lentedag by Wolkberg Akademie! ๐ŸŒธOns het die nuwe seisoen met kleur, vreugde en groot glimlagte verwelkom! ๐ŸŒผ๐Ÿฆ‹ Ons leerl...
04/09/2026

๐ŸŒธ Lentedag by Wolkberg Akademie! ๐ŸŒธ

Ons het die nuwe seisoen met kleur, vreugde en groot glimlagte verwelkom! ๐ŸŒผ๐Ÿฆ‹ Ons leerlinge het die dag behoorlik laat blom met hul vrolike lente-uitrustings, verrassingsballonne en heerlike reรซnboog-jelliekoppies. ๐ŸŒˆ

Baie dankie aan elke leerling wat saamgespeel en die dag so besonders gemaak het. Mag hierdie lente vir elkeen nuwe vreugde, groei en mooi herinneringe bring! ๐ŸŒทโ˜€๏ธ

๐ŸŒธ๐ŸŒฟ ๐—ฆ๐—˜๐—ž๐—ฅ๐—˜๐—ง๐—”๐—ฅ๐—˜๐—ฆ๐—ฆ๐—˜๐——๐—”๐—š ๐ŸŒฟ๐ŸŒธ๐ŸŒท ๐‘ณ๐’†๐’๐’•๐’†๐’…๐’‚๐’๐’Œ๐’Š๐’† ๐’‚๐’‚๐’ โ€™๐’ ๐’ƒ๐’‚๐’Š๐’† ๐’”๐’‘๐’†๐’”๐’Š๐’‚๐’๐’† ๐’…๐’‚๐’Ž๐’† ๐ŸŒทNet soos die lente nuwe kleur en vreugde bring, is daar me...
03/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒฟ ๐—ฆ๐—˜๐—ž๐—ฅ๐—˜๐—ง๐—”๐—ฅ๐—˜๐—ฆ๐—ฆ๐—˜๐——๐—”๐—š ๐ŸŒฟ๐ŸŒธ

๐ŸŒท ๐‘ณ๐’†๐’๐’•๐’†๐’…๐’‚๐’๐’Œ๐’Š๐’† ๐’‚๐’‚๐’ โ€™๐’ ๐’ƒ๐’‚๐’Š๐’† ๐’”๐’‘๐’†๐’”๐’Š๐’‚๐’๐’† ๐’…๐’‚๐’Ž๐’† ๐ŸŒท

Net soos die lente nuwe kleur en vreugde bring, is daar mense wat elke dag โ€™n bietjie lig en mooi na ons skool bring. ๐ŸŒผ๐Ÿฆ‹

Gister het ons dankie gesรช met groot waardering:

๐Ÿ’š ๐——๐—”๐—ก๐—ž๐—œ๐—˜, ๐—ง๐—”๐—ก๐—ก๐—œ๐—˜ ๐—ฃ๐—”๐—ง๐—ฆ๐—ฌ! ๐Ÿ’š

Dankie vir elke oproep wat beantwoord word, elke probleem wat opgelos word, elke vriendelike glimlag en al die klein รฉn groot dinge wat agter die skerms gebeur.

Dankie vir tannie se geduld, omgee, harde werk en lojale hart.

Tannie is โ€™n kosbare deel van ons Wolkberg-familie en ons waardeer tannie opreg!

Mag hierdie nuwe lenteseisoen vir tannie net soveel vreugde en mooi oomblikke bring as wat tannie elke dag vir ander bring. ๐ŸŒทโ˜€๏ธ

๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ธ๐—ฟ๐—ฒ๐˜๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐—ง๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฃ๐—ฎ๐˜๐˜€๐˜†!

๐Ÿ’š ๐—ช๐—ผ๐—น๐—ธ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด ๐—”๐—ธ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—บ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—–๐—ฉ๐—ข ๐Ÿ’š

๐Ÿ“Š๐Ÿ“ Wiskunde is oral om ons!Ons leerlinge het lekker gewerk met:๐Ÿ”น Graad 4: Datahantering๐Ÿ”น Graad 5: Transformasie๐Ÿ”น Graad 6...
01/09/2026

๐Ÿ“Š๐Ÿ“ Wiskunde is oral om ons!

Ons leerlinge het lekker gewerk met:
๐Ÿ”น Graad 4: Datahantering
๐Ÿ”น Graad 5: Transformasie
๐Ÿ”น Graad 6: Radius van โ€™n sirkel
๐Ÿ”น Graad 7: Lyngrafieke

Dis wonderlik om te sien hoe elke graad nuwe Wiskundekennis met ywer en selfvertroue aanpak! ๐ŸŒŸ

01/09/2026

Klein klippies, groot waardes!

Vir Vriendskapsdag het elkeen van ons leerlinge โ€™n klippie met liefde geverf en โ€™n spesiale woord daarop geskryf โ€“ woorde wat die waardes weerspieรซl wat ons elke dag by Wolkberg Akademie uitleef: vriendelikheid, respek, liefde, omgee, lojaliteit en ondersteuning.

Want soms is dit juis die kleinste gebare wat die grootste verskil maak.

Mag elke klippie ons daaraan herinner dat โ€™n vriendelike woord, โ€™n glimlag of โ€™n helpende hand iemand se dag โ€™n beter kan maak.

By Wolkberg Akademie bou ons nie net aan kennis nie โ€“ ons bou aan karakter.

Address

Wolkberg Akademie, Lushof 61
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27785990226

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolkberg Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wolkberg Akademie:

Shortcuts

Share