Ruach Akademie

Ruach Akademie Ruach Akademie is 'n Privaat skool wat fokus op persoonlike aandag deur klein klasse. Wêreldwisselaars word opgerig deur Christelike waardes.

Ons is CAPS belyn met 'n "buite-die-boks" onderrig benadering in 'n leerder-gesentreerde leeromgewing..

VERY IMPORTANT!The annual urban cross MTB KNOCK OUT has been rescheduled to 2027.
01/10/2026

VERY IMPORTANT!

The annual urban cross MTB KNOCK OUT has been rescheduled to 2027.

01/10/2026

🪱 Terugflits na een van ons buitemuurse lesse by Ruach Akademie!
Witjassies is ingesluit by ons skoolfooie.

Ons maats het die grond ingeduik en alles oor erdwurms geleer – hoe hulle grawe, eet en die grond gesond hou.
Vuil hande, groot oë en baie “wow”-oomblikke.
Dit is hoe leer lyk as dit lewendig is. 🌱



Jou kind verdien ’n plek waar hulle gesien, geken en gekoester word.By Ruach Akademie skep ons ’n warm, veilige omgewing...
01/10/2026

Jou kind verdien ’n plek waar hulle gesien, geken en gekoester word.

By Ruach Akademie skep ons ’n warm, veilige omgewing waar kinders nie net akademies groei nie, maar ook vaardighede, selfvertroue en vriendskappe bou.

Van musiek-lesse en sensoriese dae tot sportdae vol lag… hier leer kinders met hul hele hart.
Ons het nog ’n paar plekke oop.

Kom gesels met ons – jou kind se volgende avontuur begin hier!

Kontak ons vandag nog.



Ruach Akademie by The Olive Tree Coffee & Gifts se mark. Kom kry heerlike vetkoek en tuisgemaakte limonade.
26/09/2026

Ruach Akademie by The Olive Tree Coffee & Gifts se mark. Kom kry heerlike vetkoek en tuisgemaakte limonade.

Weet nie wat om met die kinders die vakansie te doen nie? Stuur hulle na Ruach Akademie se vakansie skool. Daar gaan elk...
25/09/2026

Weet nie wat om met die kinders die vakansie te doen nie?
Stuur hulle na Ruach Akademie se vakansie skool.

Daar gaan elke dag verskillende speletjies wees en kunsvlyt projekte om huis toe te vat.
Daaglikse sjeftyd waar hulle gaan leer hoe om hulle eie pizza te maak of leer hoe om pannekoek te bak vir ete, elke dag is 'n ander gereg.
Dit gaan pret wees, bespreek nou.

Alle kinders is welkom nie net Ruach maats nie.

3 Days To Go!Come visit us this Saturday, 26 September, and support local businesses while exploring 35+ vendors, enjoyi...
23/09/2026

3 Days To Go!

Come visit us this Saturday, 26 September, and support local businesses while exploring 35+ vendors, enjoying good food and coffee, and spending a relaxed morning at The Olive Tree.

📅 Saturday, 26 September
⏰ 07:00 – 12:00
📍 The Olive Tree, Tzaneen
🎟️ FREE ENTRY

We’ll be there! Come say hi and support local!

4 Days To Go!We’re so excited to be joining The Olive Tree Fresh Market this Saturday! Come visit us and check out what ...
22/09/2026

4 Days To Go!

We’re so excited to be joining The Olive Tree Fresh Market this Saturday!

Come visit us and check out what we’ll have at our stall. We’d love to see you there!

📅 Saturday, 26 September
📍 The Olive Tree, Tzaneen
⏰ 07:00 AM - 12:00 PM

See you Saturday!

Net nog 5 dae oor voor The Olive Tree Coffee & Gifts se Mark!Sien julle daar!-------------------Only 5 days left for The...
21/09/2026

Net nog 5 dae oor voor The Olive Tree Coffee & Gifts se Mark!

Sien julle daar!

-------------------

Only 5 days left for The Olive Tree Fresh Market!

Come visit us!

🌟 MDDK Eisteddfod 🌟Van ons skool se leerders het deelgeneem aan die MDDK Eisteddfod wat by Merensky Hoërskool gehou is. ...
16/09/2026

🌟 MDDK Eisteddfod 🌟

Van ons skool se leerders het deelgeneem aan die MDDK Eisteddfod wat by Merensky Hoërskool gehou is. Hulle het ons met trots verteenwoordig en ongelooflike resultate behaal met hulle dans items🎭🎨🎶

--‐-------------------------

🌟 MDDK Eisteddfod 🌟

Some of our school's learners participated in the MDDK Eisteddfod held at Merensky High School. They represented us with pride and achieved incredible results with their dance performances 🎭🎨🎶




Sien julle by The Olive Tree Coffee & Gifts se mark op Saterdag, 26 September 2026!Moet dit nie misloop nie.------------...
15/09/2026

Sien julle by The Olive Tree Coffee & Gifts se mark op Saterdag, 26 September 2026!

Moet dit nie misloop nie.

-------------------------

See you at The Olive Tree fresh market on Saturday, 26 September 2026!

Don't miss it.


Address

Griffith Mxenge 1
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27673054945

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruach Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ruach Akademie:

Shortcuts

Share

Category