Merensky Landbou Akademie

Merensky Landbou Akademie Merensky Landbou Akademie is 'n dubbelmedium skool geleΓ« in Tzaneen, Limpopo.

Leerders word die geleentheid gebied om hulself in 'n wye verskeidenheid leerareas te ontwikkel wat Akademies, Landboustudies en Musiek, Dans, Drama en Kuns insluit.

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—žπ—’π—Ÿπ—˜π—•π—˜π—žπ—˜π—₯Merensky was van 2 tot 4 Oktober die trotse gasheer van die Interskole ...
06/10/2026

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—žπ—’π—Ÿπ—˜π—•π—˜π—žπ—˜π—₯

Merensky was van 2 tot 4 Oktober die trotse gasheer van die Interskole Boogskietkompetisie. Dit was ’n besondere naweek van goeie kompetisie, samesyn en ’n gedeelde liefde vir die sport.

Die skuts het op die eerste dag die ongewone koue aandlug getrotseer met ’n Flint-rondte op die rugbyveld. Op dag twee is die groep verdeel en het die skuts beurte gemaak om aan ’n binnenshuise kompetisie en ’n kombinasie van 3D- en Field-boogskiet deel te neem.

Die Plasies het behoorlik hul merk gemaak:
🏹 Zelke Kruger – Top Senior Dogterskut
🏹 Carli Smit – Top Junior Dogterskut
🏹 Henk Meyer – Top Senior Skut

Spesiale erkenning gaan ook aan Nathan Swanepoel vir sy Limpopo 3D-kleure.

Die groot hoogtepunt van die naweek was toe Merensky as die Interskole-kampioen gekroon is en die gesogte beker huis toe gebring het!

Baie dankie aan al ons gaste en die bestuurskomitee onder leiding van Hannes Swanepoel wat gehelp het om die naweek onvergeetlik te maak.

Ons opregte dank ook aan ons borge: Miami Canners, Beerseun Boerdery, Allergraine Melkery, Makoma Groothandel, Engen Phalaborwa, WaterGuru, Mahlahla Game Lodge en Carl Smit, wat hierdie byeenkoms moontlik gemaak het.

----------
🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ 𝗔π—₯π—–π—›π—˜π—₯𝗬: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—œπ—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—–π—›π—’π—’π—Ÿπ—¦ 𝗧π—₯𝗒𝗣𝗛𝗬

From 2 to 4 October, Merensky was the proud host of the Interschools Archery Competition. It was a special weekend filled with great competition, camaraderie and a shared love of the sport.

On the first day, the archers braved the unusually cold evening air to shoot a Flint round on the rugby field. On day two, the group was divided, with the archers taking turns to compete in an indoor competition and a combination of 3D and Field Archery.

The Plasies certainly made their mark:
🏹 Zelke Kruger – Top Senior Girl Archer
🏹 Carli Smit – Top Junior Girl Archer
🏹 Henk Meyer – Top Senior Archer

Special recognition also goes to Nathan Swanepoel for earning his Limpopo 3D colours.

The highlight of the weekend was Merensky being crowned Interschools champions and bringing the coveted trophy home!

A big thank you to all our guests and the organising committee, under the leadership of Hannes Swanepoel, who helped make the weekend an unforgettable one.

Our sincere thanks also go to our sponsors: Miami Canners, Beerseun Boerdery, Allergraine Dairy, Makoma Wholesale, Engen Phalaborwa, Water Guru, Mahlahla Game Lodge and Carl Smit, who made this event possible.

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—žπ—’π—Ÿπ—˜π—•π—˜π—žπ—˜π—₯Merensky was van 2 tot 4 Oktober die trotse gasheer van die Interskole ...
06/10/2026

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—žπ—’π—Ÿπ—˜π—•π—˜π—žπ—˜π—₯

Merensky was van 2 tot 4 Oktober die trotse gasheer van die Interskole Boogskietkompetisie. Dit was ’n besondere naweek van goeie kompetisie, samesyn en ’n gedeelde liefde vir die sport.

Die skuts het op die eerste dag die ongewone koue aandlug getrotseer met ’n Flint-rondte op die rugbyveld. Op dag twee is die groep verdeel en het die skuts beurte gemaak om aan ’n binnenshuise kompetisie en ’n kombinasie van 3D- en Field-boogskiet deel te neem.

Die Plasies het behoorlik hul merk gemaak:
🏹 Zelke Kruger – Top Senior Dogterskut
🏹 Carli Smit – Top Junior Dogterskut
🏹 Henk Meyer – Top Senior Skut

Spesiale erkenning gaan ook aan Nathan Swanepoel vir sy Limpopo 3D-kleure.

Die groot hoogtepunt van die naweek was toe Merensky as die Interskole-kampioen gekroon is en die gesogte beker huis toe gebring het!

Baie dankie aan al ons gaste en die bestuurskomitee onder leiding van Hannes Swanepoel wat gehelp het om die naweek onvergeetlik te maak.

Ons opregte dank ook aan ons borge: Miami Canners, Beerseun Boerdery, Allergraine Melkery, Makoma Groothandel, Engen Phalaborwa, WaterGuru, Mahlahla Game Lodge en Carl Smit, wat hierdie byeenkoms moontlik gemaak het.

FOTO'S: Felicia Steenkamp

----------
🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ 𝗔π—₯π—–π—›π—˜π—₯𝗬: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—œπ—‘ π—œπ—‘π—§π—˜π—₯π—¦π—–π—›π—’π—’π—Ÿπ—¦ 𝗧π—₯𝗒𝗣𝗛𝗬

From 2 to 4 October, Merensky was the proud host of the Interschools Archery Competition. It was a special weekend filled with great competition, camaraderie and a shared love of the sport.

On the first day, the archers braved the unusually cold evening air to shoot a Flint round on the rugby field. On day two, the group was divided, with the archers taking turns to compete in an indoor competition and a combination of 3D and Field Archery.

The Plasies certainly made their mark:
🏹 Zelke Kruger – Top Senior Girl Archer
🏹 Carli Smit – Top Junior Girl Archer
🏹 Henk Meyer – Top Senior Archer

Special recognition also goes to Nathan Swanepoel for earning his Limpopo 3D colours.

The highlight of the weekend was Merensky being crowned Interschools champions and bringing the coveted trophy home!

A big thank you to all our guests and the organising committee, under the leadership of Hannes Swanepoel, who helped make the weekend an unforgettable one.

Our sincere thanks also go to our sponsors: Miami Canners, Beerseun Boerdery, Allergraine Dairy, Makoma Wholesale, Engen Phalaborwa, Water Guru, Mahlahla Game Lodge and Carl Smit, who made this event possible.

PHOTOS: Felicia Steenkamp

π—šπ—₯π—’π—˜π—£π—™π—’π—§π—’π——π—”π—šOnthou, dis Donderdag, 8 Oktober, groepfotodag!Leerders moet asb. hul klere vir sport- en ander spanne/groep...
04/10/2026

π—šπ—₯π—’π—˜π—£π—™π—’π—§π—’π——π—”π—š

Onthou, dis Donderdag, 8 Oktober, groepfotodag!
Leerders moet asb. hul klere vir sport- en ander spanne/groepe by die skool hΓͺ...

------
π—šπ—₯𝗒𝗨𝗣 𝗣𝗛𝗒𝗧𝗒 𝗗𝗔𝗬

Remember, Thursday, 8 October, is group photo day!
Learners must please bring their kit or clothing for sports teams and other teams/groups to school.

🩰 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π— π——π——π—ž: π—₯𝗔𝗗-π—•π—”π—Ÿπ—Ÿπ—˜π—§π—˜π—žπ—¦π—”π— π—˜π—‘π—¦Merensky en die MDDK se balletdansers het op 29 en 30 Augustus hul jaarlikse Royal Ac...
02/10/2026

🩰 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π— π——π——π—ž: π—₯𝗔𝗗-π—•π—”π—Ÿπ—Ÿπ—˜π—§π—˜π—žπ—¦π—”π— π—˜π—‘π—¦

Merensky en die MDDK se balletdansers het op 29 en 30 Augustus hul jaarlikse Royal Academy of Dance (RAD)-balleteksamens by die MDDK se 5,6,7,8 Studio afgelΓͺ.

Die eksamens is deur mnr. Robin van Wyk afgeneem, wat spesiaal van Kaapstad na Tzaneen gereis het om die dansers te beoordeel. Mnr. Van Wyk is ’n gerekende choreograaf, dansonderwyser en artistieke direkteur met uitgebreide ervaring in die opleiding van professionele dansers, junior dansers en skoolkinders. Hy word ook erken as die eerste man wat RAD-eksamens in Suid-Afrika afgeneem het.

Onder die toegewyde leiding van hul ballettutor, me. Genevieve Booyse, het die dansers hard gewerk om vir die eksamens voor te berei, en diΓ© harde werk het vrugte afgewerp: elkeen van die MDDK-kandidate het hul RAD-eksamen suksesvol geslaag!

πŸ† UITSLAE
β€’ Victoria Mackenzie – Intermediate Level: Pass with Merit
β€’ Ivane Burger – Intermediate Foundation Level: Pass with Merit
β€’ Elana van Wyk – Intermediate Foundation Level: Pass
β€’ Karen Smith – Discovery Repertoire: Pass
β€’ Kweli Makhubele – Grade 4: Pass
β€’ Sibahle Mokonyama – Grade 4: Pass with High Merit
β€’ Khanani Mabunda – Grade 4: Pass with Distinction
β€’ Omphile Ramaselela – Grade 4: Pass with Distinction

Baie geluk aan elke MDDK-ballerina met diΓ© uitstekende prestasies, en aan me. Booyse met die puik voorbereiding van haar dansers!

---------
🩰 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ 𝗠𝗗𝗗𝗔: π—₯𝗔𝗗 π—•π—”π—Ÿπ—Ÿπ—˜π—§ π—˜π—«π—”π— π—œπ—‘π—”π—§π—œπ—’π—‘π—¦

Merensky and MDDK’s ballet dancers took their annual Royal Academy of Dance (RAD) examinations at the MDDK’s 5,6,7,8 Studio on 29 and 30 August.

The examinations were conducted by Mr Robin van Wyk, who travelled all the way from Cape Town to Tzaneen to assess the dancers. Mr Van Wyk is a highly respected choreographer, dance teacher and artistic director with extensive experience in training professional dancers, junior dancers and schoolchildren. He is also recognised as the first male examiner to conduct RAD examinations in South Africa.

Under the dedicated guidance of their ballet tutor, Ms Genevieve Booyse, the dancers worked tirelessly to prepare for their examinations, and their hard work certainly paid off: every MDDK candidate successfully passed their RAD examination!

πŸ† RESULTS
β€’ Victoria Mackenzie – Intermediate Level: Pass with Merit
β€’ Ivane Burger – Intermediate Foundation Level: Pass with Merit
β€’ Elana van Wyk – Intermediate Foundation Level: Pass
β€’ Karen Smith – Discovery Repertoire: Pass
β€’ Kweli Makhubele – Grade 4: Pass
β€’ Sibahle Mokonyama – Grade 4: Pass with High Merit
β€’ Khanani Mabunda – Grade 4: Pass with Distinction
β€’ Omphile Ramaselela – Grade 4: Pass with Distinction

Congratulations to every MDDK ballerina on these outstanding achievements, and to Ms Booyse for her excellent preparation of the dancers!

πŸ’ƒ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—žπ—¨π—Ÿπ—§π—¨π—¨π—₯: 𝗗𝗧𝗠𝗔 π—‘π—”π—¦π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿπ—˜ π——π—”π—‘π—¦π—žπ—’π— π—£π—˜π—§π—œπ—¦π—œπ—˜Merensky se talentvolle dansers het van 17 tot 26 September aan die DTM...
02/10/2026

πŸ’ƒ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—žπ—¨π—Ÿπ—§π—¨π—¨π—₯: 𝗗𝗧𝗠𝗔 π—‘π—”π—¦π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿπ—˜ π——π—”π—‘π—¦π—žπ—’π— π—£π—˜π—§π—œπ—¦π—œπ—˜

Merensky se talentvolle dansers het van 17 tot 26 September aan die DTMA Nasionale Kompetsie by Carnival City in Johannesburg deelgeneem. Met ’n ongelooflike 1 779 items wat oor verskillende ouderdomsgroepe, dansstyle en vlakke aangebied is, het die Plasie-dansers met selfvertroue, passie en vasberadenheid meegeding, en met besondere prestasies huis toe gekom.

Nadat hulle deur die onderskeie streeks- en provinsiale rondes gekwalifiseer het, het die Merensky-dansers die geleentheid gekry om teen van die land se talentvolle jong dansers mee te ding. Die beoordelaarspaneel het bestaan uit Joubert Jonker, Corlanie Botha en Brandon Grobler.

’n Groot hoogtepunt van die kompetisie was die toekenning van DTMA Nasionale Kleure. Dansers wat 85% of hoΓ«r behaal het, het hiervoor gekwalifiseer.

πŸ† THE DANCE PLACE – Tutor: Annemieke
β€’ Ansuretha Perold – Open Solo: 94,4%
β€’ MJ Perold – Hip Hop Solo: 90,6%
β€’ Victoria Mackenzie – Contemporary Solo: 91,8%
β€’ Victoria Mackenzie – Hip Hop Solo: 88,5%
β€’ AldrΓ© van der Lith – Modern Solo: 89,03% – 1ste plek
β€’ Cry Me a River – Contemporary Group, met Mienke van Niekerk & Victoria Mackenzie: 87,4%
β€’ Bo$$ – Modern Group, met AldrΓ© van der Lith: 90,1% – 1ste plek
β€’ Stranger Things – Open Group, met Mienke van Niekerk & Victoria Mackenzie: 93,6%

’n Besonderse prestasie het gevolg toe Victoria Mackenzie as solodanser, asook die Cry Me a River- en Bo$$-groepe, vir die Suid-Afrikaanse span gekies is om Suid-Afrika in Junie 2027 by die World Dance Competition by Disney World in Amerika te verteenwoordig!

πŸ† BONITA’S
β€’ Mieke Honeyball – Pre-Amateur Open Solo: 87,4%
β€’ Mieke Honeyball – Pre-Amateur Lyrical Solo: 88,9%
β€’ Christine Venter – Pre-Amateur Jazz Solo: 86%

Al drie diΓ© vertonings het die vereiste 85%+ behaal en daarmee vir DTMA Nasionale Kleure gekwalifiseer.

πŸ† MDDK DANCE STUDIO – Tutor: Celia
β€’ Out of Reach – Contemporary Group, met Karli Human, Jane Marais, Wilmarie Gouws, Naomi Griessel & Giselle Lopes: 86%
β€’ Hit the Road – Contemporary Group, met Zielke Duvenhage, Micke Pieterse, Mienke van Niekerk, Micah van Niekerk, Lillian Fourie & Vicky Maartens: 93%

Die Hit the Road-groep het boonop ’n spesiale toekenning vir Beste Choreografie ontvang!

Al diΓ© dansers het hul DTMA Nasionale Kleure verwerf, terwyl Hit the Road ook vir die Suid-Afrikaanse span gekies is om Suid-Afrika in 2027 by die World Dance Competition by Disney World in Amerika te verteenwoordig.

πŸ† MDDK BALLET – Tutor: Genevieve
Victoria Mackenzie het ook ’n indrukwekkende 87,8% vir haar Ballet Solo behaal, waarmee sy derde plek Γ©n haar DTMA Nasionale Kleure verwerf het. Sy is boonop vir die MSC Elite Squad en die Seniors SA Team vir die 2027-kompetisie in Amerika gekies.

Die geleentheid om Suid-Afrika in 2027 by Disney World te verteenwoordig, is ’n besondere mylpaal. Uit die 1 779 items wat tydens die DTMA Nationals aangebied is, is slegs 299 vir die SA-span gekies.

Die volgende groot geleenthede wag reeds: MSC Cruises in Januarie 2027 en Disney World in Junie 2027.

Baie geluk aan al ons Plasie-dansers en hul tutors met hierdie uitmuntende prestasies! Julle laat die Plasie-vlag behoorlik hoog wapper!

--------
πŸ’ƒ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—–π—¨π—Ÿπ—§π—¨π—₯π—˜: 𝗗𝗧𝗠𝗔 π—‘π—”π—§π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿ π——π—”π—‘π—–π—˜ π—–π—’π— π—£π—˜π—§π—œπ—§π—œπ—’π—‘

Merensky’s talented dancers competed in the DTMA National Competition at Carnival City in Johannesburg from 17 to 26 September. With an incredible 1,779 items presented across various age groups, dance styles and levels, the Plasie dancers competed with confidence, passion and determination, returning home with remarkable achievements.

After qualifying through the various regional and provincial rounds, the Merensky dancers had the opportunity to compete against some of the country’s talented young dancers. The judging panel consisted of Joubert Jonker, Corlanie Botha and Brandon Grobler.

A major highlight of the competition was the awarding of DTMA National Colours. Dancers who achieved 85% or higher qualified for this honour.

πŸ† THE DANCE PLACE – Tutor: Annemieke
β€’ Ansuretha Perold – Open Solo: 94.4%
β€’ MJ Perold – Hip Hop Solo: 90.6%
β€’ Victoria Mackenzie – Contemporary Solo: 91.8%
β€’ Victoria Mackenzie – Hip Hop Solo: 88.5%
β€’ AldrΓ© van der Lith – Modern Solo: 89.03% – 1st place
β€’ Cry Me a River – Contemporary Group, featuring Mienke van Niekerk & Victoria Mackenzie: 87.4%
β€’ Bo$$ – Modern Group, featuring AldrΓ© van der Lith: 90.1% – 1st place
β€’ Stranger Things – Open Group, featuring Mienke van Niekerk & Victoria Mackenzie: 93.6%

An exceptional achievement followed when Victoria Mackenzie, as a solo dancer, as well as the Cry Me a River and Bo$$ groups, were selected for the South African team to represent South Africa at the World Dance Competition at Disney World in the USA in June 2027!

πŸ† BONITA’S
β€’ Mieke Honeyball – Pre-Amateur Open Solo: 87.4%
β€’ Mieke Honeyball – Pre-Amateur Lyrical Solo: 88.9%
β€’ Christine Venter – Pre-Amateur Jazz Solo: 86%

All three performances achieved the required 85%+ and therefore qualified for DTMA National Colours.

πŸ† MDDK DANCE STUDIO – Tutor: Celia
β€’ Out of Reach – Contemporary Group, featuring Karli Human, Jane Marais, Wilmarie Gouws, Naomi Griessel & Giselle Lopes: 86%
β€’ Hit the Road – Contemporary Group, featuring Zielke Duvenhage, Micke Pieterse, Mienke van Niekerk, Micah van Niekerk, Lillian Fourie & Vicky Maartens: 93%

The Hit the Road group also received a special award for Best Choreography!

All these dancers earned their DTMA National Colours, while Hit the Road was also selected for the South African team to represent South Africa at the World Dance Competition at Disney World in the USA in 2027.

πŸ† MDDK BALLET – Tutor: Genevieve
Victoria Mackenzie also achieved an impressive 87.8% for her Ballet Solo, earning 3rd place as well as her DTMA National Colours. She was also selected for the MSC Elite Squad and the Seniors SA Team for the 2027 competition in the USA.

The opportunity to represent South Africa at Disney World in 2027 is a remarkable milestone. Of the 1,779 items presented at the DTMA Nationals, only 299 were selected for the SA team.

The next exciting opportunities are already on the horizon: MSC Cruises in January 2027 and Disney World in June 2027.

Congratulations to all our Plasie dancers and their tutors on these outstanding achievements! You are certainly flying the Plasie flag high!

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—‘π—”π—¦π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿπ—˜ π—žπ—Ÿπ—˜π—¨π—₯π—˜ π—©π—œπ—₯ 𝗑𝗔𝗧𝗛𝗔𝗑 𝗦π—ͺπ—”π—‘π—˜π—£π—’π—˜π—ŸMerensky se Nathan Swanepoel het van 25 tot 27 September aan ...
02/10/2026

🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—•π—’π—’π—šπ—¦π—žπ—œπ—˜π—§: π—‘π—”π—¦π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿπ—˜ π—žπ—Ÿπ—˜π—¨π—₯π—˜ π—©π—œπ—₯ 𝗑𝗔𝗧𝗛𝗔𝗑 𝗦π—ͺπ—”π—‘π—˜π—£π—’π—˜π—Ÿ

Merensky se Nathan Swanepoel het van 25 tot 27 September aan die SA Nasionale 3D-boogskietkampioenskappe by Altydgedacht W**e Farm in Durbanville deelgeneem.

As die enigste deelnemer in die YAMBU-klas het Nathan saam met ’n sterk groep van 10 volwasse manlike boogjagters (AMBU) meegeding, en hom uitstekend van sy taak gekwyt.

Hy het op die eerste dag ’n puik telling van 503 aangeteken en die tweede plek ingeneem. Daarna het hy ’n nuwe persoonlike beste van 518 geskiet, voordat hy op die laaste dag, ten spyte van sterk Kaapse wind, met ’n uitstekende 546 die hoogste telling onder die volwasse boogjagters aangeteken het.

Nathan het uiteindelik sy tweede plek in diΓ© sterk groep behou, terwyl sy totale telling die derde hoogste van alle boogskutters tydens die hele kampioenskap was.

Die groot hoogtepunt: Nathan het tydens die kampioenskap ook sy Nasionale Kleure vir 3D-boogskiet verwerf!

Baie geluk met hierdie besondere prestasie, Nathan! Die Plasies is trots op jou!

---------
🏹 π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ 𝗔π—₯π—–π—›π—˜π—₯𝗬: π—‘π—”π—§π—œπ—’π—‘π—”π—Ÿ π—–π—’π—Ÿπ—’π—¨π—₯𝗦 𝗙𝗒π—₯ 𝗑𝗔𝗧𝗛𝗔𝗑 𝗦π—ͺπ—”π—‘π—˜π—£π—’π—˜π—Ÿ

Merensky’s Nathan Swanepoel competed in the SA National 3D Archery Championships at Altydgedacht W**e Farm in Durbanville from 25 to 27 September.

As the only competitor in the YAMBU class, Nathan competed alongside a strong group of 10 Adult Male Bowhunter Unlimited (AMBU) archers and acquitted himself exceptionally well.

On the first day, he recorded an excellent score of 503 to take second place. He then achieved a new personal best of 518, before recording an outstanding 546 on the final day, the highest score among the adult bowhunters despite the strong Cape winds.

Nathan ultimately retained his second place in this highly competitive group, while his overall score was the third highest of all archers at the entire championship.

The highlight: Nathan also earned his National Colours for 3D archery at the championship!
Congratulations on this exceptional achievement, Nathan! The Plasies are proud of you!

πŸ‰ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—¦π—˜π—ͺπ—˜π—¦π—₯π—¨π—šπ—•π—¬: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ 𝗑𝗒𝗒π—₯π——π—©π—”π—”π—Ÿ-π—£π—Ÿπ—”π—”π—§Merensky se o.17-sewesrugbyspan het op 23 en 24 September aan die Noor...
02/10/2026

πŸ‰ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—¦π—˜π—ͺπ—˜π—¦π—₯π—¨π—šπ—•π—¬: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—˜π—‘ 𝗑𝗒𝗒π—₯π——π—©π—”π—”π—Ÿ-π—£π—Ÿπ—”π—”π—§

Merensky se o.17-sewesrugbyspan het op 23 en 24 September aan die Noordvaal Sewestoernooi by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo deelgeneem.

Die Plasies het tweede in hul poel geΓ«indig nadat hulle teen Middelburg, Noordheuwel en Nylstroom te staan gekom het. NΓ‘ ’n nederlaag van 12–19 teen Transvalia in die bekerkwarteindstryd, het Merensky na die Plaat-afdeling deurgedring.

Daar het die Plasies gewys waarvan hulle gemaak is! Hulle het Nelspruit met 31–12 in die halfeindstryd geklop en daarna met ’n oortuigende 38–12-oorwinning oor Lichtenburg in die finaal koning gekraai.
Merensky is daarmee as die Noordvaal Plaatwenners gekroon en het algeheel vyfde uit die 16 deelnemende skole geΓ«indig.

Baie geluk aan ons o.17’s en hul afrigters, mnr. Divan Potgieter en mnr. Steven Steyn, met ’n puik afsluiting van die skoolsewesrugbyseisoen!

--------
πŸ‰ π— π—˜π—₯π—˜π—‘π—¦π—žπ—¬ π—¦π—˜π—©π—˜π—‘π—¦ π—₯π—¨π—šπ—•π—¬: π—£π—Ÿπ—”π—¦π—œπ—˜π—¦ π—ͺπ—œπ—‘ 𝗑𝗒𝗒π—₯π——π—©π—”π—”π—Ÿ π—£π—Ÿπ—”π—§π—˜

Merensky’s U17 sevens rugby team competed in the Noordvaal Sevens Tournament at Ligbron Academy of Technology in Ermelo on 23 and 24 September.

The Plasies finished second in their pool after facing Middelburg, Noordheuwel and Nylstroom. Following a 12–19 defeat against Transvalia in the Cup quarter-final, Merensky progressed to the Plate section.
That is where the Plasies showed what they were made of! They beat Nelspruit 31–12 in the semi-final before claiming an impressive 38–12 victory over Lichtenburg in the final.

Merensky were crowned the Noordvaal Plate winners and finished fifth overall out of the 16 participating schools.

Congratulations to our U17s and their coaches, Mr Divan Potgieter and Mr Steven Steyn, on a fantastic end to the school sevens rugby season!

🐝 𝟡𝟬 𝗝𝗔𝗔π—₯ π—™π—˜π—˜π—¦π—‘π—”π—ͺπ—˜π—˜π—ž: π——π—”π—‘π—žπ—œπ—˜ 𝗔𝗔𝗑 𝗒𝗑𝗦 π—©π—Ÿπ—’π—’π—œπ— π—”π—₯π—ž-π—¨π—œπ—§π—¦π—§π—”π—Ÿπ—Ÿπ—˜π—₯𝗦’n Groot dankie aan elke besigheid en uitstaller wat deel was ...
26/09/2026

🐝 𝟡𝟬 𝗝𝗔𝗔π—₯ π—™π—˜π—˜π—¦π—‘π—”π—ͺπ—˜π—˜π—ž: π——π—”π—‘π—žπ—œπ—˜ 𝗔𝗔𝗑 𝗒𝗑𝗦 π—©π—Ÿπ—’π—’π—œπ— π—”π—₯π—ž-π—¨π—œπ—§π—¦π—§π—”π—Ÿπ—Ÿπ—˜π—₯𝗦

’n Groot dankie aan elke besigheid en uitstaller wat deel was van ons Vlooimark op Saterdag, 19 September, tydens Merensky se 90 Jaar Feesnaweek!

Julle stalletjies, produkte en vriendelike gesigte het gehelp om ’n heerlike atmosfeer te skep en die dag ekstra besonders te maak.

Dankie dat julle saam met ons feesgevier het! πŸ’™

FOTO'S: Felicia Steenkamp

-----------
🐝 𝟡𝟬 π—¬π—˜π—”π—₯ π—–π—˜π—Ÿπ—˜π—•π—₯π—”π—§π—œπ—’π—‘ π—ͺπ—˜π—˜π—žπ—˜π—‘π——: π—§π—›π—”π—‘π—ž 𝗬𝗒𝗨 𝗧𝗒 𝗒𝗨π—₯ π—™π—Ÿπ—˜π—” 𝗠𝗔π—₯π—žπ—˜π—§ π—˜π—«π—›π—œπ—•π—œπ—§π—’π—₯𝗦

A huge thank you to every business and exhibitor who was part of our Flea Market on Saturday, 19 September, during Merensky’s 90th Anniversary Weekend!

Your stalls, products and friendly faces helped create a wonderful atmosphere and made the day even more special.

Thank you for celebrating with us! πŸ’™

PHOTOS: Felicia Steenkamp

Address

Road R71, Between Tzaneen And Modjadjiskloof
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:15
Tuesday 07:00 - 15:15
Wednesday 07:00 - 15:15
Thursday 07:00 - 15:15
Friday 07:00 - 15:15

Telephone

+27153057901

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Merensky Landbou Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Merensky Landbou Akademie:

Shortcuts

Share

Category