Pierie Wierie Speelgroepie

Pierie Wierie Speelgroepie Kleutergroep en Graad R skooltjie (kleuters 2 - 6) en naskoolsentrum in Tzaneen Buitespel, (sand, b***e, klimapparaat, swem, ens.) en ontspanning voor die tv.

PIERIE-WIERIE Kleutergroep bied 'n kleuterskoolprogram aan wat al die fasette van kleuteronderwys dek met die klem op skoolgereedmaking: Taalontwikkeling; Perseptuele ontwikkeling
Emosionele- en Sosiale ontwikkeling; Godsdiensvorming; Musiek- en Bewegingspele. Naskoolsentrum: 'n Huislike atmosfeer om te ontspan en huiswerk te doen met nodige hulpverlening en nasorg. of met kaart en bordspeletjies. Ligte middagete volgens kind se voorkeure. Kort, veilige loopafstand - 3de huis vanaf Laerskool Tzaneen se ou bushekke.

lekker interaksie met binnespel  en buite met ekstra  aktiwiteite soos fietsry en swem
31/01/2022

lekker interaksie met binnespel en buite met ekstra aktiwiteite soos fietsry en swem

Plek beskikbaar vir 2021
11/12/2020

Plek beskikbaar vir 2021

11/12/2020
20/08/2018

Baie oulike groepspeletjies om hulle mee besig te hou

29/03/2018
24/03/2018

Blaasoefeninge wat nie "raas" nie 😁

24/03/2018

Ons dogtertjies sal verseker hiervan hou

23/03/2018
23/03/2018

Address

27 Draaiweg
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27824566941

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pierie Wierie Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pierie Wierie Speelgroepie:

Shortcuts

Share

Category