SAVF Tzaneen Kleuterskool

SAVF Tzaneen Kleuterskool Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie van Tzaneen het die behoefte raakgesien vir ‘n goeie kleuterskool, dagsorg en versorging van kleuters.

Die Suid-Afrikaanse Vroufederasie van Tzaneen het die behoefte raakgesien vir ‘n goeie kleuterskool, dagsorg en versorging van kleuters.

04/10/2026
Slegs 3 spasies oor vir spanne. R1 600 per span. Baie goeie pryse te wen! Belowe om ʼn heerlike aand te wees. Lekker burg...
03/10/2026

Slegs 3 spasies oor vir spanne. R1 600 per span. Baie goeie pryse te wen! Belowe om ʼn heerlike aand te wees. Lekker burger ingesluit. Kontak die skool Maandag ... moenie dit misloop nie!

03/10/2026

Slegs 3 plekke vir spanne nog beskikbaar ...

17/09/2026

Rolbaldag ... moet dit nie misloop nie!

Opedag 2026 ...Ouers het deurgestap, ons fasiliteite en klasse besoek en vrae gevra. Kleuters is bederf met koekies verf...
12/09/2026

Opedag 2026 ...
Ouers het deurgestap, ons fasiliteite en klasse besoek en vrae gevra. Kleuters is bederf met koekies verf, ʼn springkasteel, fietsies op die fietsiebaan en vele meer. Ons kan nie wag om al die nuwe maatjies in 2027 te verwelkom nie.

11/09/2026
Kom kyk gerus môre wat ons hier doen...
11/09/2026

Kom kyk gerus môre wat ons hier doen...

08/09/2026

Lenteloop 2026

Lenteloop 2026. Groot pret. Wat ʼn voorreg...
08/09/2026

Lenteloop 2026. Groot pret. Wat ʼn voorreg...

Address

H/V Agatha & Boundary Street
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27153074255

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Tzaneen Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SAVF Tzaneen Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category