18/08/2026
Kyk die Super 12-tennis regstreeks op AfriForumTV.
21 Augustus vanaf 08:00.
Laerskool Orion Amptelik Laerskool Fontainebleau Laerskool Middelburg Laerskool van Riebeeckpark Primary Laerskool Hennopspark Amptelik Laerskool Constantiapark Laerskool Elarduspark Laerskool Wierdapark Laerskool Goedehoop Amptelik Laerskool Randhart Amptelik Laerskool Mooirivier Laerskool Kenmare Amptelik Laerskool JJ van der Merwe Laerskool Rustenburg Laerskool Tzaneen Laerskool Pietersburg Oos Pietersburg Laerskool AfriForum
18/08/2026
π JAARBLAD 2026
Ons Laerskool Tzaneen Primary Jaarblad 2026 is nou beskikbaar om te bestel! π
Bewaar al die spesiale herinneringe, prestasies en hoogtepunte van 2026 in een besondere jaarblad.
π° R200 per jaarblad
π Betaal op D6
Moenie uitmis nie β bestel jou eksemplaar en hou die herinneringe van 2026 vir altyd! π¦π
YEARBOOK 2026 π
Our Laerskool Tzaneen Primary Yearbook 2026 is now available to order! π
Capture all the special memories, achievements and highlights of 2026 in one beautiful keepsake.
π° R200 per yearbook
π Pay on D6
Donβt miss out β order your copy and keep the memories of 2026 forever! π¦π
18/08/2026
π Adverteer in Laerskool Tzaneen Primary se Jaarblad 2026!
Gee jou besigheid waardevolle blootstelling binne ons skoolgemeenskap en ondersteun terselfdertyd ons skool. Verskeie advertensie-opsies is beskikbaar, van βn onderstrook tot βn volle bladsy.
π Vir navrae en besprekings, kontak Ryan by 060 882 0457.
π Advertise in the Laerskool Tzaneen Primary Yearbook 2026!
Give your business valuable exposure within our school community while supporting our school at the same time. Various advertising options are available, from a bottom strip to a full page.
π For enquiries and bookings, contact Ryan on 060 882 0457.