19/10/2026
Congratulations to our three colleagues on their promotions to the School Management Team.
We look forward to the ideas, dedication and leadership you will bring to your new roles as we continue building a school where learners can thrive.
May this new chapter bring meaningul opportunties to lead, inspire and make a difference. The Drieries family is cheering you on!
Baie geluk aan ons drie kollegas met hul bevordering tot die Skoolbestuurspan.
Ons sien uit na die idees, toewyding en leierskap wat julle in jul nuwe rolle sal bring terwyl ons saam voortbou aan 'n skool waar ons leerders kan floreer.
Mag hierdie nuwe hoofstuk betekenisvolle geleenthede bied om te lei, te inspireer en 'n verskil te maak. Die Drierie-familie staan bankvas agter julle!