A Lo Ha Keiki Kleuterskool

A Lo Ha Keiki Kleuterskool Baba, Peuter, Kleuter en Naskool
Eksklusiewe sorg! Baba, Peuter en Kleuterskool
Is ‘n uitstekende begin punt vir enige ouer se mees
kosbare geskenk.

Hier sorg ons dat jou kind volop
liefde en aandag kry in n warm en huislike atmosfeer. Ons beskik oor die mees ervare personeel om jou
kleinding met sorg en liefde te lei, te vertroetel en te
ontwikkel! Naskool
Ons beskik oor 'n goed toegeruste naskoolsentrum
met vervoer vanaf skool, goeie beheer, dissipline,
heerlike kos en voldoende studiegeleentheid. Leerders maak van hierdie sentrum gebru

ik op 'n
voltydse basis of daagliks soos benodig. Tydens vakansietye word 'n wonderlike opwindende
program aangebied vanaf 06:30 tot 17:30. Kom ervaar self die kwaliteit van diens . . .

Ons🌳Woude, Bome & Bosse🌳tema was 'n fees! Ons juffrouens en maatjies se kreatiwiteit was eindeloos - 🌿Groen is die kleur...
30/08/2026

Ons🌳Woude, Bome & Bosse🌳tema was 'n fees! Ons juffrouens en maatjies se kreatiwiteit was eindeloos -
🌿Groen is die kleur van groei en lewe
🌿God het alles gemaak
🌿 Wat kruip alles in bosse weg?
🌿 Blare het verskillende vorms
🧮 Ons tel vorentoe en agteruit 5️⃣4️⃣3️⃣2️⃣1️⃣0️⃣
🟢🔺🟨 Vorms is oral om ons
Tt Kk Mm Nn Ss - Ons vorm klankies en kekkel lekker!
🌳🌱🌿🌳🍃☘️🌳🌱☘️🌳🍃🌳
🌷🌹LENTE WEEK WAG!🌸🌻
A Lo Ha Keiki Kleuterskool
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1
Registrasies vir 2027 is nou oop
0733082232
Skakel gerus vir 'n afspraak en kom kuier vir 'n uurtjie!

28/08/2026
28/08/2026

Ons Geel Vlindertjies se pragtige Reënboog Markdag vandag.
Baie dankie aan ons dierbare (en baie kreatiewe) klas-ouers vir jul ondersteuning.
Sjoe! .... maar $20 Aloha Dollars kan darem vêr rek!
Baie geluk en dankie vir 'n suksesvolle dag met vele glimlaggies!
A Lo Ha Keiki Kleuterskool
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1

🌟Soooo trots op ons kinders!🌟11/16 van die Uitblinkers in Kunste van die onlangse Interskole Kunstefees is/was Alohatjie...
28/08/2026

🌟Soooo trots op ons kinders!🌟
11/16 van die Uitblinkers in Kunste van die onlangse Interskole Kunstefees is/was Alohatjies!
Selfvertroue om voor gehore op te tree, duidelik te praat en "op jou voete te d**k" word ontwikkel en .... almal kan! (al is 'n kind bietjie skaam).
Geleenthede soos ons A Lo Ha Keiki Kleuterskool se konserte, gradeplegtighede, laf en lag weke, "Ek vertel my storie" dae lê die fondamente hiervan.
Wonderlik om ook dankie te sê aan die puik spanne van beide Laerskool Thabazimbi en die KunsteGrot vir jul groot opvolg ontwikkeling en geleenthede vir ons kinders. Julle is 🌟🌟!

2027 is hier in 'n oogknip!Ons sorteer reeds ons klasgroepies uit vir 2027 - maatjies wie oorskuif na volgende jaar & wa...
27/08/2026

2027 is hier in 'n oogknip!
Ons sorteer reeds ons klasgroepies uit vir 2027 - maatjies wie oorskuif na volgende jaar & waglys insluiting.
Maak asb nou reeds seker jou kindjie het 'n plek.
Registrasies nou oop.
🌟Beleef die Voorsprong!
🌱Kleuterakademie is ons passie!
🌱Lekker speel maak ons gelukkig!
🌱Beste versorging en hoë voedingstandaarde is ons trots!
🌱Move-It! & Little Move-It! Neurokinestetika programme ontwikkel jong breintjies!
Skakel en kom kuier vir 'n uurtjie.
❤️Bestaande Alohatjies kry voorkeur en het outomaties 'n plekkie vir volgende jaar.❤️
Hartlik welkom.
0733082232.
A Lo Ha Keiki Kleuterskool
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1

Pos beskikbaar vir ervare kleuterskool juffrou - vanaf 15 Sept.Thabazimbi.Sluit aan by ons Aloha familie - bevorder jou ...
25/08/2026

Pos beskikbaar vir ervare kleuterskool juffrou - vanaf 15 Sept.
Thabazimbi.
Sluit aan by ons Aloha familie - bevorder jou loopbaan.
A Lo Ha Keiki Kleuterskool
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1

Ons Bye tema verlede week was besonders! Zoem-zoem dae vol kreatiwiteit en speel! Ons deel graag 'n kykie - Bye is ons v...
10/08/2026

Ons Bye tema verlede week was besonders! Zoem-zoem dae vol kreatiwiteit en speel!
Ons deel graag 'n kykie - Bye is ons vriende!
A Lo Ha Keiki Kleuterskool
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1
0733082232
Waglys 2027 reeds oop.

Vandag sê ons dankie aan ons uitsonderlike personeel by A Lo Ha Keiki Kleuterskool.Dankie vir jul ekstra myle, dankie vi...
02/08/2026

Vandag sê ons dankie aan ons uitsonderlike personeel by A Lo Ha Keiki Kleuterskool.
Dankie vir jul ekstra myle, dankie vir jul hoë standaarde, harde werk, kreatiwiteit en aanhou.
🌟 Elke dag! 🌟
Dankie vir jul geduld, omgee in die kleinste goedjies, maar bo alles vir die mooi mense wie jul in jul harte is.
🌿 Dankie dat jul ons kinders se drome koester en hul laat glo dat hul kan! 🌿
Dankie aan elke "juffrou" en "meneer" in ons land vir die positiewe verskil wat jy elke dag aan / vir die leiertjies van more maak!
Hier onder 'n kleuterskool onderwyseres se werkslading en werksbeskrywing - meer as enige beroep.
Dankie vir die sterk tafel waaronder ons kinders kan leef.
🙏 Ons waardeer jul en bid vir jul! 🙏
💐 Namens ons Alohatjies, Ouers, Skoolhoofde en Geliefdes van elke kindjie 💐
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
Thaba What's Happening No 1
0733082232

Ons Winter-tema was soooooo lekker hierdie week:Winter is yskoud maar vol kreatwiteit- en sensoriese genot!Thaba What's ...
31/07/2026

Ons Winter-tema was soooooo lekker hierdie week:
Winter is yskoud maar vol kreatwiteit- en sensoriese genot!
Thaba What's Happening No 1
A Lo Ha Keiki Kleuterskool / Naskool / Opvoedkundige Sorgsentrum
A Lo Ha Keiki Kleuterskool

Address

Blinkblaar Straat 7
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

+27733082232

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A Lo Ha Keiki Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to A Lo Ha Keiki Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category