Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk"

Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk" Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk", School, 10 de laan no 8, Thabazimbi.

Thaba What's Happening No 1 Pos beskikbaar stuur asb jou cv na Platinumhandjies@gmail.com
09/09/2026

Thaba What's Happening No 1 Pos beskikbaar stuur asb jou cv na [email protected]

Thaba What's Happening No 1 Pos beskikbaar vir Kleuterskool Juffrou lees asb na die spesifikasies op die aansoek. Vorige...
07/09/2026

Thaba What's Happening No 1 Pos beskikbaar vir Kleuterskool Juffrou lees asb na die spesifikasies op die aansoek. Vorige ervaring of besig met studies sal voorkeur geniet. Epos asb aansoeke na [email protected]

Thaba What's Happening No 1
05/09/2026

Thaba What's Happening No 1

🌸✨ OPEDAG BY PLATINUM HANDJIES ✨🌸

Kom kuier saam met ons by Platinum Handjies! 💕👣

Ons is ’n liefdevolle skool waar elke kind gekoester, ondersteun en aangemoedig word om op hul eie unieke manier te groei en te leer. 🌈📚

Kom ervaar die warmte, liefde en veilige omgewing wat ons skool bied. 🥰

Platinum Handjies – waar klein handjies groot drome begin! 💗✨
Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk"
Thaba What's Happening No 1

05/09/2026
🌸✨ OPEDAG BY PLATINUM HANDJIES ✨🌸Kom kuier saam met ons by Platinum Handjies! 💕👣Ons is ’n liefdevolle skool waar elke ki...
05/09/2026

🌸✨ OPEDAG BY PLATINUM HANDJIES ✨🌸

Kom kuier saam met ons by Platinum Handjies! 💕👣

Ons is ’n liefdevolle skool waar elke kind gekoester, ondersteun en aangemoedig word om op hul eie unieke manier te groei en te leer. 🌈📚

Kom ervaar die warmte, liefde en veilige omgewing wat ons skool bied. 🥰

Platinum Handjies – waar klein handjies groot drome begin! 💗✨
Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk"
Thaba What's Happening No 1

04/09/2026

Thaba What's Happening No 1 Ons graad RR leerdertjies is vol energie as hulle hop scotch speel en sommer leer in die selfde tyd. Kontak vir Chenell by 073 040 6907 ons het nog hope spasie.

04/09/2026

Thaba What's Happening No 1 Groot motoriese ontwikkeling is ñ baie belangrike fase van ñ kleuter. By Platinum Handjies word elke spiertjie ontwikkeling. Ons skooltjie is ideaal geleë op die perseël van die NG-Kerk. Kontak Chenell by 073 040 6907 om die skool te besoek.

03/09/2026

Thaba What's Happening No 1 Musiek is mos lekker veral as ons ter ere van Jesus sing dankie Oom Jaco. Mammas ons het nog hope spasie beskikbaar. Vir navrae kontak asb vir Chenell by 073 040 6907.

Address

10 De Laan No 8
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27730406907

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Platinum Handjies "Baba en Kleutergeluk":

Shortcuts

Share

Category