SmartBrain Kidz

SmartBrain Kidz SmartBrain Kids is dié plek....Waar elke kind se voetspoortjie tel... SmartBrain is ‘n franchise wat al vanaf 2002 in Thabazimbi bestaan.

Dit is gerig op leerders met leer en leesprobleme. In 2008 het ons die kleuterskool ge-open juis om latere leerprobleme uit te skakel. Die kleuters doen drie maal per dag die ensiklopedie, lees en wiskunde program. Dit is die enigste aktiwiteit wat ingesluit is in ons skoolfonds. Die program kan deur enige kleuter gedoen word al is hulle nie deel van ons skool nie. Die kostes daaraan verbonde is R360 per maand.

20/05/2022
Hierdie week was ons tema Ruimte
20/05/2022

Hierdie week was ons tema Ruimte

Beste span
03/01/2022

Beste span

06/12/2021
Gradeplegtigheid 2021
03/12/2021

Gradeplegtigheid 2021

Address

Warmbad Weg 116
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27810265342

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SmartBrain Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SmartBrain Kidz:

Shortcuts

Share

Category