Prosper Akademie Tutor sentrum

Prosper Akademie Tutor sentrum Welkom by Prosper Akademie Tutor Sentrum

n Tutor sentrum met doelgerigtheid om doelwitte te bereik

Welkom by Prosper Akademie Tutor Sentrum

‘n Tutor Sentrum, wat leerders aanmoedig en ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik. Prosper Akademie Tutor sentrum bied ‘n veilige omgewing waar leerders die nodige lewens- asook leervaardighede kan aanleer. Ons leerders:

Enige leerder wat dit uitdagend vind om in ‘n hoofstroomskool te funksioneer as gevolg van:

– Tempo van werk
– Angstigheid
– E

mosionele gevoeligheid
– Hoeveelheid werk
– Klasgroottes
– Disleksie
– ADD/ADHD
– Outisme

Ons visie:

Groei sterk en suksesvol in God tot ‘n volwaardige volwassene. Ons missie:

Om te fokus op ‘n spesifieke leerder en om om te sien na elkeen se unieke behoeftes teen hulle eie tempo deur middel van:

– Skepping van ‘n leergeoriënteerde omgewing
– Verhoogde eie potensiaal om by te dra tot akademiese sukses
– Stimulasie tot ‘n suksesvolle volwassene en om by te dra tot hulle gemeenskap
– Die skep van ‘n eie wereld waar elke kind en leerder die reg het om te oorleef, beskerm te word, te ontwikkel en deel te neem met ekonomiese sukses in sig

Ons waardes:

– Christelike Beginsels
– Eerlikheid
– Opregtheid
– Getrouheid
– Standvastigheid
– Respek
– Verantwoordelikheid
– Nederigheid
– Vergewingsgesindheid
– Vriendskap en omgee

Address

Steenbok Street
Thabazimbi
0830

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prosper Akademie Tutor sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Prosper Akademie Tutor sentrum:

Shortcuts

Share