Platinum Handjies Baba & Kleutergeluk

Platinum Handjies Baba & Kleutergeluk Kleine handjies verander die wêreld...

27/11/2024
Thaba What's Happening No 1
26/11/2024

Thaba What's Happening No 1

01/11/2024

WAAR KAN ONS BETROKKE RAAK?
- ⁠Skenkings / Donasies
- Verversings / Verkope
- Ondersteuning bied aan Atlete, Sangers, Dirigente in vorm van skenkings
- Ondersteuning van advertensieborde
- ⁠Hekdiens
- ⁠Graad stalletjies

Besonders dankie aan al die besighede en individue wat alreeds bygedra het om 2025 ‘n jaar van buitengewone sukses te maak!
Saam gaan ons na hoër hoogtes en VOLUIT VORENTOE!

05/10/2024

Ek ervaar gister in die Karoo, 'n bitter vrou.
Terwyl sy d**k ek kan nie sien nie, gaan sit haar bitter oral vas.
Spatsels bitter, spat in alle rigtings.
Elke woord is ingelê in gal bitter.
Bitter vroue laat d**k my aan 'n tolbos.
Net die buite rante van die vroue het oorgebly. Onrustig opsoek na nog 'n vasklou plek.
Pleks sy net probeer, net een keer stop by die stroompie water van vergewe.
Ek wens ek kon haar wys, maar sy wou nie.
Sy het haastig weer die wind gevat en gaan waai teen 'n ander plaashek.
Sit aan die ketel - Amptelike Blad -
www.sitaandieketel.co.za


Address

8 10th Avenue
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27787069093

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platinum Handjies Baba & Kleutergeluk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Platinum Handjies Baba & Kleutergeluk:

Shortcuts

Share

Category