Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi

Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi Experi-Maatjies is ‘n opvoedkundige, buitemuurse program wat eksperimente gebruik om vir kinders te wys dat die wêreld van Wetenskap pret kan wees.

Dit word gedoen deur gebruik te maak van interaktiewe projekte, oulike demonstrasies en eenvoudige eksperimente. Kinders behoort eksperimente te doen om dieselfde redes waarom daar vir hulle stories vertel word en waarom hulle aan sport deelneem - eksperimente moedig kinders aan om nuuskierig, kreatief en vol selfvertroue te wees. Eksperimente leer kinders om waar te neem, te vergelyk, te d**k en te voorspel – alles terwyl hulle PRET het! Die program word deur onafhanklike fasiliteerders by verskeie skole aangebied.

Address

Tambotie Straat
Thabazimbi
0380

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi:

Shortcuts

Share

Category