Mega Mind Maths

Mega Mind Maths Wiskunde ekstra klasse vir graad 4-9

Kontak ons vandag nog om nou reeds jou kind se plekkie by ons vir die 4de kwartaal te virseker.Ons vat slegs 4 leerders ...
26/09/2023

Kontak ons vandag nog om nou reeds jou kind se plekkie by ons vir die 4de kwartaal te virseker.
Ons vat slegs 4 leerders per les en ons klasse groei by die dag😀.
Whatsapp ons gerus vir meer inligting.
072 252 3459

Word vandag nog deel van Mega Mind Maths se wiskunde wenspan.Ons fokus daarop om jou kind te help om tot die beste van s...
11/09/2023

Word vandag nog deel van Mega Mind Maths se wiskunde wenspan.
Ons fokus daarop om jou kind te help om tot die beste van sy/haar vermoë te presteer.
Vir meer inligting en besprekings whatsapp ons gerus.
072 252 3459

Mega Mind Maths help jou kind om tot die beste van sy/haar vermoë te presteer.Whatsapp ons gerus om jou kind se plekkie ...
14/08/2023

Mega Mind Maths help jou kind om tot die beste van sy/haar vermoë te presteer.

Whatsapp ons gerus om jou kind se plekkie by ons te verseker.
072 252 3459

Begin die derde kwartaal reg deur deel te word van Mega Mind Maths se wenspan.Whatsapp ons gerus vir meer inligting en b...
10/07/2023

Begin die derde kwartaal reg deur deel te word van Mega Mind Maths se wenspan.
Whatsapp ons gerus vir meer inligting en besprekings.
072 252 3459

Besreek gerus nou al jou kind se plekkie vir die derde kwartaal👌.Whatsapp ons gerus vir meer inligting - 072 072 252 345...
12/06/2023

Besreek gerus nou al jou kind se plekkie vir die derde kwartaal👌.
Whatsapp ons gerus vir meer inligting - 072 072 252 3459

Ons wiskunde span groei vinnig😃. Maak seker jy bespreek vroegtydig jou kind se plek om deel te word van Mega Mind Maths ...
05/06/2023

Ons wiskunde span groei vinnig😃. Maak seker jy bespreek vroegtydig jou kind se plek om deel te word van Mega Mind Maths se wenspan.

Maak seker om jou plekkie vroegtydig te bespreek, onthou slegs 4 leerders per les.Whatapp ons gerus vir meer inligting- ...
30/05/2023

Maak seker om jou plekkie vroegtydig te bespreek, onthou slegs 4 leerders per les.
Whatapp ons gerus vir meer inligting- 072 072 252 3459 .

08/05/2023

Opwindende nuus🤩...
Mega Mind Maths is terug in Thabazimbi vanaf 29 Mei 2023.

Ons mikpunt is om jou kind te help om tot die beste van sy/haar vermoë te presteer.
Maksimum 4 leerders per klas, maak dus seker jou plekkie is vroegtydig geboek om terleurstelling te voorkom.
Lesse word aangebied teen R120 per leerder per les.

Vir meer inligting en besprekings Whatsapp ons gerus - 072 252 3459

Address

@ SmartBrain Kleuterskool
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00

Telephone

+27722523459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mega Mind Maths posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share