Mucize Muzique

Mucize Muzique Mucize is die Turkse woord vir "wonderwerk"en Muzique is die Franse woord vir "musiek". Vir my is musiek 'n wonderwerk!

By Mucize Muzique leer ons op 'n "FUN" manier om instrumente te speel. Dit is 'n plek waar jong musikante nie net musikale vaardighede ontwikkel nie, maar 'n liefde vir musiek word gekweek. Almal is welkom om te kom deel in die wonder van musiek!

Address

Swellendam
Swellendam

Telephone

074 826 0500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mucize Muzique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share