Swellendam Kleuter Akademie

Swellendam Kleuter Akademie Vroeë Kinder Ontwikkelingsentrum

Tema - Die weer🌧 ⛈️ ☀️ ❄️ Rain, rain, go away,Come again another day..
05/09/2026

Tema - Die weer

🌧 ⛈️ ☀️ ❄️

Rain, rain, go away,
Come again another day..

Tema - Voëls 🐦 🐦‍⬛ 🦜 Kyk hoe dat die voëltjies vlieg,Sommer sóHoog daar boGod laat al die voëltjies vlieg,Hoog daar bo.....
05/09/2026

Tema - Voëls

🐦 🐦‍⬛ 🦜

Kyk hoe dat die voëltjies vlieg,
Sommer só
Hoog daar bo
God laat al die voëltjies vlieg,
Hoog daar bo..

🐦 🐦‍⬛ 🦜

Ons Bakkertjies was op hul pos! Die produkte was uit die boonste rakke! • Jake• James• Loula• Luna👩‍🍳 👨‍🍳
05/09/2026

Ons Bakkertjies was op hul pos! Die produkte was uit die boonste rakke!

• Jake
• James
• Loula
• Luna

👩‍🍳 👨‍🍳

Swellendam Kleuter Akademie hou saam Lentemark!
05/09/2026

Swellendam Kleuter Akademie hou saam Lentemark!

Ons skool is 5 jaar oud!!! Die GROOT 5!! Wat n voorreg om elke dag met onse Hemelse Vader se kinders te werk!! Ons is di...
01/09/2026

Ons skool is 5 jaar oud!!! Die GROOT 5!! Wat n voorreg om elke dag met onse Hemelse Vader se kinders te werk!! Ons is diep dankbaar vir elke dag en elke geleentheid 🙏

Opwindende nuus! Swellendam Kleuter Akademie brei uit!! Skakel ons gerus om deel te word van ‘n skool waar ons kleuters ...
28/08/2026

Opwindende nuus! Swellendam Kleuter Akademie brei uit!! Skakel ons gerus om deel te word van ‘n skool waar ons kleuters in ‘n veilige omgewing leer deur speel! Ons skool is n skool met ‘n hart vir babas, peuters en kleuters met ons liefdevolle personeel as die hartklop van ons skool! Ons open op 1 Oktober die deur van ons tweede kampus!

Juffrou Chane Nortman verjaar!! Baie geluk met jou verjaarsdag, mag Liewe Jesus jou seën en nog BAIE jare vir ons spaar!...
28/08/2026

Juffrou Chane Nortman verjaar!! Baie geluk met jou verjaarsdag, mag Liewe Jesus jou seën en nog BAIE jare vir ons spaar!! Ons waardeer jou baie! ♡♡♡

Ons 1 tot 2 jaar maats het ook n reis deur die ruimte geneem!! 🚀 👨‍🚀 🚀
28/08/2026

Ons 1 tot 2 jaar maats het ook n reis deur die ruimte geneem!!

🚀 👨‍🚀 🚀

Planete en RuimteKnip, knip, knipOns teken vorms in meelMaak die mooiste vuurpyle🌎 🌎 🌏
28/08/2026

Planete en Ruimte

Knip, knip, knip
Ons teken vorms in meel
Maak die mooiste vuurpyle

🌎 🌎 🌏

Tema - Planete en Ruimte ☀️ 🌟 🌎
28/08/2026

Tema - Planete en Ruimte

☀️ 🌟 🌎

Address

5 Church Street
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:30
Tuesday 07:15 - 17:30
Wednesday 07:15 - 17:30
Thursday 07:15 - 17:30
Friday 07:15 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swellendam Kleuter Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Swellendam Kleuter Akademie:

Shortcuts

Share

Category