18/09/2014
Met vandag se LAAANG personeelvergadering ( Snipper Snuiters Kleuterskool) het ek weereens besef dat die kleuters in goeie hande is. My kollegas: Die liefde en deernis en werklike omgee wat uit die gesprekke en beplanning gekom vir elke kleine klits was voelbaar. En jul passie vir elke kind is ongelooflik! Dankie dat jul my droom saamleef, Julle is die beste! Dankie vir jul harde werk en al die ure na skool se ekstra insit om kwaliteit onderrig te verseker. EK waardeer julle baie!