Fraai Viooltjies Speelgroep

Fraai Viooltjies Speelgroep Fraai Viooltjies, is preschool catering for children from the ages 2 to 5 years. The school is Supported by the Suurbraak Community Development Trust

The school is registered with Department Social Development aslo registered as a Non Profit Organisation.

21/01/2023

Graag wil ek vra of daar enige iemand is wat ons kan ondersteun met die herstel van die klim rame, Tans het ons twee nuwe3 meter aple nodig. Kontak 084 596 5219 of Prinsipaal 0726308930. By voorbaat dank.

22/02/2022
06/12/2021
07/09/2020

Goeiedag Alle Ouers.
Kleuterskool open Maandag, 14 September 2020. Ouers sal ingelig word aangaande die prosesse wat moet gedoen word om opening suksesvol te laat verloop. Met Korona virus het als verander en veranderinge sal aan die ouers verduidelik word voor die skool open, enige navrae kan die prinsipaal gekontak word,

Juffrou Charnel se klas besig met Lente blommetjies.
03/09/2019

Juffrou Charnel se klas besig met Lente blommetjies.

08/08/2019

Moenie vergeet. Kerrie Vetkoek Vetkoek vandag. Net R 10. Kan afgehaal word vanaf 12h00. Danki.

Kerrie Vetkoek verkope 8 Augustus by skool. Vetkoeke kan afgehaal word om 12h00. Prys R10. Kom ondersteun die skool asb.
03/08/2019

Kerrie Vetkoek verkope 8 Augustus by skool. Vetkoeke kan afgehaal word om 12h00. Prys R10. Kom ondersteun die skool asb.

04/05/2018
13/04/2018

Aandag ouers en gemeenskap : Ons sport vind more plaas,die kleuters moet 9uur by die skool wees.Ons het potjie kos te koop teen R20;slap chips teen R15;doughnuts teen R15.Hoop om almal daar te sien.

Address

Hoofweg
Suurbraak
6743

Telephone

+27285221684

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraai Viooltjies Speelgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Fraai Viooltjies Speelgroep:

Shortcuts

Share

Category