Suurbraak Primêr

Suurbraak Primêr Gestig 25 Augustus 1989

Graad R 🌭🍨🍰🍭🍬🍿🥞MARKDAGDankie aan almal wat hierdie dag so ñ groot sukses gemaak het.
11/09/2026

Graad R
🌭🍨🍰🍭🍬🍿🥞MARKDAG
Dankie aan almal wat hierdie dag so ñ groot sukses gemaak het.

Graad 7 Markdag
04/09/2026

Graad 7 Markdag

02/09/2026
01/09/2026
🌸 Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Geagte Skoolhoof! 🌸Baie geluk met u besondere 60ste verjaarsdag! 🎉Vandag vier ons nie net...
01/09/2026

🌸 Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Geagte Skoolhoof! 🌸

Baie geluk met u besondere 60ste verjaarsdag! 🎉

Vandag vier ons nie net ’n mylpaal nie, maar ook ’n lewe van wysheid, leiding, toewyding en diens. U is ’n statige voorbeeld van leierskap, iemand wat met visie, geduld en omgee ’n besondere verskil in die lewens van leerders, personeel en die breër skoolgemeenskap maak.

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir u gevul wees met vrede, goeie gesondheid, vreugde en talle seëninge. Mag God u steeds die krag en wysheid gee om voort te gaan om ander te inspireer en met onderskeiding te lei.

“Die Here sal jou seën en jou beskerm; die Here sal tot jou redding ingryp en jou genadig wees.” – Numeri 6:24–25

Mag u 60ste jaar die begin wees van ’n wonderlike nuwe hoofstuk vol mooi herinneringe en besondere oomblikke.

Hartlik geluk met u 60ste verjaarsdag!
Mag u dag net so besonders wees soos die invloed wat u op ander se lewens het. 🌷🎂🎉

🍼💙 BABA LOGGENBERG OP PAD! 💙🍼Met harte vol liefde en opgewondenheid het ons gister  die  naderende koms van Baba Loggenb...
29/08/2026

🍼💙 BABA LOGGENBERG OP PAD! 💙🍼
Met harte vol liefde en opgewondenheid het ons gister die naderende koms van Baba Loggenberg gevier. 👶✨
’n Klein babatjie, ’n groot wonderwerk – ’n kosbare geskenk uit God se hand. Mag hierdie klein bondeltjie vreugde ’n lewe vol liefde, geluk, gesondheid en God se genade hê. 🙏💙
“Kinders is ’n geskenk van die Here, die vrug van die moederskoot is ’n beloning.”
— Psalm 127:3 🌿
Mag die Here vir Juffrou Lorencia Loggenberg en Pappa wysheid, krag en baie vreugde gee terwyl hulle voorberei om hierdie kosbare nuwe hoofstuk te begin.

Tannie Mien en Oom Nico ons waardeer julle opreg.Dankie vir die o/13 netbal en rugby span se rugsakke.
28/08/2026

Tannie Mien en Oom Nico ons waardeer julle opreg.Dankie vir die o/13 netbal en rugby span se rugsakke.

Ons opregte dank en waardering aan Pick n Pay Swellendam vir die borgskap
28/08/2026

Ons opregte dank en waardering aan Pick n Pay Swellendam vir die borgskap

Address

1 Skoolstraat
Suurbraak
6743

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 07:15 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suurbraak Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category