Rose Cottage Primêre Skool- Amptelike blad

Rose Cottage Primêre Skool- Amptelike blad Welkom by die amptelike Facebook-blad van Rose Cottage
Hier deel ons belangrike kennisgewings

As enige iemand ons wil ondersteun sal ons dit vreeslik waardeer.
25/08/2026

As enige iemand ons wil ondersteun sal ons dit vreeslik waardeer.

Leer ons bietjie ken😊Ons Intermediêre fase onderwyser Mej L.Taljaard
20/08/2026

Leer ons bietjie ken😊

Ons Intermediêre fase onderwyser

Mej L.Taljaard

Leer ons bietjie ken☺️Ons Grondslagfase onderwyser Graad R-3 Mevrou C.Barnard
20/08/2026

Leer ons bietjie ken☺️
Ons Grondslagfase onderwyser
Graad R-3

Mevrou C.Barnard

🌙💫 Wakkerbly 2026! 💫🌙Pret, lag, speletjies en baie spesiale herinneringe! 🥳📸Hier is ’n paar hoogtepunte van ’n aand wat ...
09/08/2026

🌙💫 Wakkerbly 2026! 💫🌙

Pret, lag, speletjies en baie spesiale herinneringe! 🥳📸

Hier is ’n paar hoogtepunte van ’n aand wat ons beslis nie gou sal vergeet nie! ❤️

Super opgewonde vir die week se gebeure!
02/08/2026

Super opgewonde vir die week se gebeure!

14/07/2026

Laaste week van vakansie !

Geniet die laaste week van die vakansie! Skoolklokke lui amper weer
13/07/2026

Geniet die laaste week van die vakansie! Skoolklokke lui amper weer

Kwartaal 2 agter die blad. Geniet die welverdiende ruskans😁
26/06/2026

Kwartaal 2 agter die blad.
Geniet die welverdiende ruskans😁

26/06/2026

Klein plaasskool in die hartjie van Elands Rivier.
Ons het in 1998 begin en het al verskeie wonderlike kinders by die skool gehad.
Ons top prioriteit bly om kwaliteit onderrig te gee vir leerders in Afrikaans.
By ons skool het ons leerders van verskillende agtergronde.
Almal is welkom

Address

Rose Cottage Farm
Sundays River Valley

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rose Cottage Primêre Skool- Amptelike blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rose Cottage Primêre Skool- Amptelike blad:

Shortcuts

Share