Kierie Kwakkie Kleuterskool

Kierie Kwakkie Kleuterskool Kierie Kwakkie Kleuterskool is ‘n liefdevolle skool met ‘n lekker plaasatmosfeer waar kinders me

2 - 4 jariges is in die Paddavissieklas by Hanrie Theron.
5 - 6 jariges is in die Paddaklas by Roelien Grobler. Woensdae is Note Kaperjolle (die musiekprogram) en Maandae doen ons Monkeynastix (buitemuurs). Ons het 'n heerlike groot speelterrein met gras, sand en volop skaduwee vir die bakkende somerson. Ons glo sterk aan buite speel, want grootmotoriese ontwikkeling is die grondslag vir 'n uitstekende Wiskunde-brein in die groot skool!

19/10/2022
Dinosourus tema
19/08/2022

Dinosourus tema

Twee van ons krieket manne!
26/06/2022

Twee van ons krieket manne!

Verlede week se tema was sprokies! Ons het  aangetrek soos karakers uit bekende sprokies!
08/06/2022

Verlede week se tema was sprokies! Ons het aangetrek soos karakers uit bekende sprokies!

Ons tema van verlede week was Plaas. Die hoogtepunt van die week was Bella die bok se besoek aan ons om ons meer te leer...
16/05/2022

Ons tema van verlede week was Plaas. Die hoogtepunt van die week was Bella die bok se besoek aan ons om ons meer te leer van melk bokke.

Ons sluit ons tema van die week, getalle, af met 5!
27/04/2022

Ons sluit ons tema van die week, getalle, af met 5!

Ons vier paasfees! Almal aangetrek en ons luister aandagtig waaroor paasfees regtig gaan.
14/04/2022

Ons vier paasfees! Almal aangetrek en ons luister aandagtig waaroor paasfees regtig gaan.

Ons vier Ouma & Oupa - dag!
29/03/2022

Ons vier Ouma & Oupa - dag!

29/09/2021
Tema van die week: Wilde Diere
19/10/2020

Tema van die week: Wilde Diere

Address

-33. 789357, 18. 944108
Suider Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30

Telephone

+27 21 110 0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kierie Kwakkie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kierie Kwakkie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category