Die Boomhuis

Die Boomhuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Boomhuis, Nursery, Gantstraat 9, Suider Paarl.

๐ŸŽ“ Dagsorg en speelskool in Suider-Paarl,
waar kinders van 3 maande tot Pre-Grade R (5-jariges) leer en groei deur te speel.
โฑ๏ธ Halfdag en voldagsorg - 7h30 tot 17h30

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐—ผ๐—บ๐—ต๐˜‚๐—ถ๐˜€ - ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฎ๐—น ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ!
๐ŸŽจ

๐ŸŒธ๐ŸŒผ ๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ผ๐—ฝ โ€™๐—ป ๐—ฏ๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ! ๐Ÿ’›Ons maats het gister die inwoners van Rusoord Ouetehuis bederf m...
02/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒผ ๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ผ๐—ฝ โ€™๐—ป ๐—ฏ๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ! ๐Ÿ’›

Ons maats het gister die inwoners van Rusoord Ouetehuis bederf met kleurvolle blomme om bietjie lentevreugde te deel.๐Ÿ’๐ŸŒฟ

โ€™n Mooi geleentheid om ons maats te leer dat โ€™n klein gebaar van liefde en omgee iemand anders se dag sommer baie spesiaal kan maak. ๐ŸŒท๐Ÿ’›

๐ŸŒธ๐ŸŒฟ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด! ๐ŸŒฟ๐ŸŒธ
01/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒฟ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด! ๐ŸŒฟ๐ŸŒธ

๐ŸŽ‰๐Ÿ’œ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐—”๐—บ๐˜†! ๐Ÿ’œ๐ŸŽ‰Amy, mag jou verjaarsdag gevul wees met lekker lag, spesiale oomblikke en alles wat jou...
30/08/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ’œ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐—”๐—บ๐˜†! ๐Ÿ’œ๐ŸŽ‰

Amy, mag jou verjaarsdag gevul wees met lekker lag, spesiale oomblikke en alles wat jou hart bly maak. โœจ

Dankie vir jou vriendelikheid en liefdevolle hart. ๐Ÿ’›๐ŸŒฟ. ๐ŸŽ‚๐ŸŒท

Geniet elke oomblik van jou dag! ๐Ÿ’š

๐Ÿ๐Ÿ’› ๐—•๐—˜๐—˜-๐—•๐—˜๐—˜ het by Die Boomhuis kom kuier! Ons maats was baie opgewonde oor hierdie spesiale besoek en het sommer lekker ...
25/08/2026

๐Ÿ๐Ÿ’› ๐—•๐—˜๐—˜-๐—•๐—˜๐—˜ het by Die Boomhuis kom kuier!

Ons maats was baie opgewonde oor hierdie spesiale besoek en het sommer lekker saam met BEE-BEE gekuier, gelag en geleer. ๐ŸŒˆ๐Ÿ

20/08/2026
โ˜€๏ธโ˜• Winterdae is net beter met warm sjokolade, sonskyn en goeie geselskap! ๐Ÿ’›Ons maats leer belangrike sosiale vaardighed...
18/08/2026

โ˜€๏ธโ˜• Winterdae is net beter met warm sjokolade, sonskyn en goeie geselskap! ๐Ÿ’›

Ons maats leer belangrike sosiale vaardighede en om vriendskappe te bou. ๐ŸŒˆ๐ŸŒฟ

----------------------------

โ˜€๏ธโ˜• Winter days are just better with hot chocolate, sunshine and good company! ๐Ÿ’›

Our little ones learn important social skills and how to build friendships. ๐ŸŒˆ๐ŸŒฟ

๐Ÿป๐Ÿ’› ๐—ž๐—ฟ๐˜‚๐—ถ๐˜„๐—ฎ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ฝ is soveel meer as net pret! Deur hierdie speelse aktiwiteit ontwikkel ons maats hul groot motoriese vaardi...
11/08/2026

๐Ÿป๐Ÿ’› ๐—ž๐—ฟ๐˜‚๐—ถ๐˜„๐—ฎ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ฝ is soveel meer as net pret! Deur hierdie speelse aktiwiteit ontwikkel ons maats hul groot motoriese vaardighede, armkrag, balans en koรถrdinasie. ๐ŸŒฟ๐Ÿ’ช

By Die Boomhuis leer ons wanneer kinders speel, beweeg en ontdek. ๐Ÿ’š

๐ŸŒฟ๐Ÿ’› "๐—”๐—น ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€" is nie net ons slagspreuk nie. Dit is hoe ons elke dag leer. ๐ŸŒˆDeur te bou, te ontdek, saam te w...
05/08/2026

๐ŸŒฟ๐Ÿ’› "๐—”๐—น ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€" is nie net ons slagspreuk nie. Dit is hoe ons elke dag leer. ๐ŸŒˆ

Deur te bou, te ontdek, saam te werk en kreatief te speel, ontwikkel ons maats belangrike vaardighede wat die grondslag lรช vir hul toekoms. โœจ๐Ÿงธ

๐Ÿ‘‰ ๐—ข๐—ฝ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ธ ๐—ป๐—ฎ '๐—ป ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐˜€๐—ผ๐—ฟ๐—ด ๐—ผ๐—ณ ๐—ธ๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฎ๐—น ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ? Kontak ons vandag om aansoek te doen:
๐Ÿ“ฒ ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐˜†๐—ป - ๐Ÿฌ๐Ÿด๐Ÿฎ ๐Ÿต๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿฒ๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿฏ

๐Ÿฅ•๐Ÿง…๐Ÿซœ๐Ÿฅฌ Ons eie ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐˜๐˜‚๐—ถ๐—ป! Terwyl ons plant, water gee, versorg en sien hoe ons groente opkom, leer ons waardevolle lesse...
30/07/2026

๐Ÿฅ•๐Ÿง…๐Ÿซœ๐Ÿฅฌ Ons eie ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐˜๐˜‚๐—ถ๐—ป! Terwyl ons plant, water gee, versorg en sien hoe ons groente opkom, leer ons waardevolle lesse oor die natuur, verantwoordelikheid en geduld. ๐ŸŒฑ

28/07/2026

๐Ÿ‘ถ๐Ÿงธ By Die Boomhuis leer selfs ons kleinste maatjies deur te speel! ๐ŸŒˆโœจ

๐Ÿ‘‰ ๐—ข๐—ฝ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ธ ๐—ป๐—ฎ '๐—ป ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐˜€๐—ผ๐—ฟ๐—ด ๐—ผ๐—ณ ๐—ธ๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฎ๐—น ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ? Kontak ons vandag om aansoek te doen:

๐Ÿ“ฒ ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐˜†๐—ป - ๐Ÿฌ๐Ÿด๐Ÿฎ ๐Ÿต๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿฒ๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿฏ

----------------------------

๐Ÿ‘ถ๐Ÿงธ At Die Boomhuis, even our littlest ones learn through play! ๐ŸŒˆโœจ

๐Ÿ‘‰ ๐—Ÿ๐—ผ๐—ผ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฎ ๐—ฑ๐—ฎ๐˜†๐—ฐ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐—ฐ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜„๐—ต๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ฐ๐—ต๐—ถ๐—น๐—ฑ๐—ฟ๐—ฒ๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ด๐—ต ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐˜†?Contact us today to apply:

๐Ÿ“ฒ ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐˜†๐—ป - ๐Ÿฌ๐Ÿด๐Ÿฎ ๐Ÿต๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿฒ๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿฏ

Address

Gantstraat 9
Suider Paarl

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30

Telephone

+27829266793

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boomhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Boomhuis:

Shortcuts

Share

Category