22/10/2025
📢 Aandag Ouers van kinders 2–5 jaar!
🌸 Liewe ouers en vriende 🌸
Ons nooi julle hartlik uit na ons Opedag!
Kom loer in by ons skool en ervaar self die liefdevolle leer-omgewing waarin ons maatjies elke dag groei en blom. 🌱✨
Bring gerus familie en vriende saam – almal is welkom! 💛
Kom kuier saam met ons op Saterdag, 25 Oktober 2025 vir ’n heerlike dag vol pret en speel! 🎉
Wat wag op julle:
✅ Springkasteel 🏰
✅ Gesiggies verf 🎨
✅ Speel- en opvoedkundige stasies 🧑🤝🧒
✅ Gratis koffie en tee ☕
✅ Gratis toegang 🎟️
📞 Navrae: 076 865 7769
Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! 💫