Little Penguin Academy

Little Penguin Academy

Share

🐧 VroeΓ« kinderontwikkeling vanaf 3maande tot 5jaar in β€˜n veilige, liefdevolle omgewing.

Kleiner klasgroottes vir individuele aandag en β€˜n speel-gebaseerde kurrikulum. Ons opgeleide personeel ondersteun elke mylpaal terwyl kinders speel, leer en floreer. Baie welkom by Little Penguin Academy

By Little Penguin Academy skep ons ’n liefdevolle, koesterende en veilige leeromgewing waar elke kind gemaklik voel om te leer en te groei. Ons fokus op die ontwikkeling van belangrike grondslagv

13/08/2026

πŸ§πŸ’™ ’n BAIE SPESIALE MYLPAAL vir Little Penguin Academy! πŸ’™πŸ§

Ons is ongelooflik trots om te deel dat Little Penguin Academy se eCares-registrasie goedgekeur is en ons die Bronze-vlak behaal het! πŸ₯‰πŸŽ‰

Dit is ’n belangrike stap vir ons skool en beteken dat Little Penguin Academy nou amptelik in die nasionale ECD-registrasiestelsel opgeneem is. πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons is baie dankbaar vir hoe ver ons in so ’n kort tyd gekom het en trots op alles wat ons besig is om by Little Penguin Academy te bou. πŸ§πŸ’™

Ons gaan voort om hard te werk om vir ons kinders ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing te bied waar hulle kan leer, groei en floreer. 🌱✨

One little penguin at a time. πŸ§πŸ’™

09/08/2026

πŸŒΈπŸ’• Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike mamma’s! πŸ’•πŸŒΈ

Vandag vier ons julle – die mamma’s wat elke dag met soveel liefde, geduld en omgee na julle kleingoed omsien.

Dankie vir elke drukkie, elke soentjie, elke opoffering en al die klein dingetjies wat julle elke dag doen.

Mag julle vandag weet hoe spesiaal, waardevol en geliefd julle is.

Gelukkige Vrouedag 🐧

30/07/2026

πŸ§πŸ’™ ONS IS OOP! Inskrywings vir 2026 is nou oop by Little Penguin Academy! πŸ’™πŸ§

Op soek na ’n liefdevolle, veilige en Christelike omgewing waar jou kind kan leer, speel en groei? 🌈

By Little Penguin Academy bied ons:
🐧 Ouderdomme 3 maande tot 5 jaar
πŸŽ’ Naskool beskikbaar
✝️ Christelike waardes
❀️ ’n Veilige en liefdevolle leeromgewing
πŸ•– Oop Maandag tot Vrydag | 07:00 – 17:30
πŸ“… Regdeur die jaar oop (gesluit slegs op publieke vakansiedae)

✨ Gee jou kind die beste begin in ’n omgewing waar elke klein pikkewyn gekoester word.

πŸ“ž Kontak ons vandag:
πŸ“± 071 388 8604
πŸ“§ [email protected]

πŸ’™ Skryf vandag nog in – plekke is beperk!

27/07/2026

β˜•πŸ§ Goeie nuus! πŸ§β˜•

Daar is nou ’n koffietrokkie by Little Penguin Academy! 🀩

Of jy nou jou kleinding kom aflaai, kom haal, of sommer net in die omgewing is – kom geniet ’n heerlike koppie koffie by Biltong & Coffee Bistro.

πŸ“ Waar?
Little Penguin Academy
1 Jennings Straat, Strand
(GeleΓ« regoorkant die syhek van Lochnerhof Laerskool.)

✨ Vars koffie
✨ Vriendelike diens
✨ Ondersteun ’n plaaslike besigheid Γ©n kom kuier by ons!

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom. Kom maak jou dag ’n bietjie lekkerder met ’n warm koppie koffie! β˜•πŸ’™

24/07/2026

πŸ’™ Ontmoet ons nuutste spanlid! πŸ’™

Welkom aan Juffrou Sumaya Trenose, ons nuwe Babaklas Assistent by Little Penguin Academy.

Met haar liefdevolle persoonlikheid, ervaring in vroeΓ« kinderontwikkeling en passie vir kinders is ons seker sy gaan ’n wonderlike verskil in ons babaklas maak. As mamma verstaan sy hoe belangrik liefde, geduld en sorg vir elke kleinding is.

21/07/2026

πŸ“šβœ¨ Welkom by Kwartaal 3!βœ¨πŸ“š

Ons is so opgewonde om al ons maatjies weer terug te verwelkom! πŸ’›

’n Nuwe kwartaal beteken nuwe avonture, leer, speel en baie laggies. 🧸🌈

By Little Penguin Academy fokus ons op liefdevolle sorg, ontwikkeling en om elke kind spesiaal te laat voel. πŸ§πŸ’™

Ons sien uit na nog ’n wonderlike kwartaal saam met julle!

πŸ“ Onthou: Ons is oop regdeur die jaar
πŸ•– Ure: 07:00 – 17:30

20/07/2026

🐧Little Penguin Academy🐧

Is jy op soek na ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing waar jou kleinding kan leer, speel en groei?

By Little Penguin Academy verwelkom ons kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar.

✨ Wat ons bied:
🩡 Liefdevolle en gekwalifiseerde personeel
πŸ’› Speel-gebaseerde leer
🩡 Veilige, skoon en stimulerende omgewing
πŸ’› Daaglikse terugvoer aan ouers
🩡 Christelike waardes
πŸ’› Kleiner klasse vir persoonlike aandag

πŸ•– Maandae tot Vrydae
07:00 – 17:30

πŸ“ Strand
πŸ“ž 071 388 8604
πŸ“§ [email protected]

🌟 Beperkte plekke beskikbaar! Kontak ons vandag nog om ’n besoek te reΓ«l en deel te word van die Little Penguin Academy-familie.

17/07/2026

πŸŽ‰ Week 3 Hoogtepunte by Little Penguin Academy! πŸŽ‰

Wat ’n fantastiese laaste week van ons Junie/Julie Vakansieprogram!

Ons maatjies het die vakansie op ’n hoΓ« noot afgesluit met:

🎢 Musiek en Dans Little Musical Explorers
🧱 Bouersdag
🌈 Reënboogdag
🦸 Superhelddag
🏰 Springkasteel pret

Dit was ’n week vol laggies, kreatiwiteit, speel en wonderlike herinneringe. Om die kinders se opgewondenheid, selfvertroue en vriendskappe te sien groei, was vir ons die mooiste deel van die vakansie.

Hier is ’n paar van ons gunsteling oomblikke uit Week 3.

Ons sien uit daarna om al ons maatjies weer Dinsdag terug te verwelkom vir nog ’n kwartaal vol leer, groei en pret!

πŸ“ Little Penguin Academy – Strand
πŸ“ž +27 (71) 388-8604
πŸ“§ [email protected]
🌐 www.littlepenguinacademy.co.za

10/07/2026

πŸ’™Ontmoet ons nuutste spanlid!πŸ’™

Welkom aan Juffrou ZuanΓ© de Jager, ons nuwe Juffrou Assistent by Little Penguin Academy!

Met haar liefde vir kinders, vriendelike persoonlikheid en passie vir fotografie, sien ons uit daarna dat sy nie net ons klein pikkewyne sal ondersteun nie, maar ook hul kosbare oomblikke sal vasvang. πŸ“ΈπŸ’›

Ons is baie opgewonde om jou deel van die Little Penguin Academy-familie te hΓͺ.

Want your school to be the top-listed School/college in Strand?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


1 Jennings Street
Strand
7139

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30