02/10/2026
🏝️ ONTMOET VIR FRIK...
Flip se Lekker Lodge, Frik, vertel ons meet oor lodge bestuurs...👔
In hierdie video deel Frik sy onmisbare lodge-bestuursadvies, met ’n paar Frik Feite wat jy beslis nie in enige bestuursboek gaan kry nie.
Van personeel tot gaste, van krisisse tot “hoe bestuur ’n mens ’n lodge?” — Frik het glo al die antwoorde. 😎
🎬 FLIP SE LODGE – PERSONEELKONSERT 🎬
📅 Donderdag & Vrydag | 5 & 6 November
👉 Kom kyk self na Frik se Lodge Bestuur 101!
🎟️ Koop jou kaartjies hier: https://qkt.io/WzMKo4
Flip se Lekker Lodge — waar die bestuur flippen lekker is! 🌴😂