Die Woelwaters

Die Woelwaters Pre School and After Care

29/07/2020

Goeie dag almal, Woelwaters het nog plek oop vir aansoeke, u is enigetyd welkom om my te kontak. Groete
Thora Louwrens (0721781187)

08/03/2020

Die Woelwaters hou koekverkoping die 27ste Maart 2020, almal is welkom om te kom koop, Compagnecresent 23 Strand net agter die Boland Kollege, verkope is vanaf 9:00 tot 17:00 terwyl voorraad hou, u kan my kontak op 0721781187 (Thora) om u bestelling te plaas, daar sal koeke, terte, cupcakes en vele meer verkoop word. Groete Thora

29/02/2020

Die Woelwaters is 'n dagsorg wat omgee vir jou kind, ons werk met 'n kurrikulum wat opvolg op die kurrikulum van die skole, ons kinders doen baie goed op skool, en ons nasorg se huiswerk word met hulle ordentlik gedoen, daar is nog plek oor vir kinders wat ons vir die toekoms wil voorberei, sonder geweld, net liefde en geleerdheid, groete Thora Louwrens

07/02/2020
woelwaters se kinders het paas eiers gesoek
23/04/2019

woelwaters se kinders het paas eiers gesoek

hali het woelwaters besoek
23/04/2019

hali het woelwaters besoek

Die kinders het geleer van gesond eet en self lekker geeet.  Hulle het dit  baie geniet, baie dankie Heide en Halli vir ...
15/11/2018

Die kinders het geleer van gesond eet en self lekker geeet. Hulle het dit baie geniet, baie dankie Heide en Halli vir julle fantastiese werk

Address

23 Compagne Street
Strand
7140

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27817688734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Woelwaters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Woelwaters:

Shortcuts

Share

Category